Die gewysigde roete sluit in ʼn Italiaanse wegspring-debuut in Florence en ʼn finaal in die Franse Riviera.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Tour de France"
Vingegaard wil weer wen ná Tour de France-triomf
“Ek sal graag wil terugkom en probeer om met ’n soortgelyke vertoning vorendag te kom.”
SA’ners laat die Tour de France-speke sing
Kort op die hakke van Louis Meintjes se uitstekende agtste plek, het Ashleigh Moolman-Pasio gister se skof van die Tour de France vir vroue in die derde plek afgesluit.
Tour de France: Pogacar dra steeds geel trui
Tadej Pogacar het Sondag te midde van verskeie uitdagings in die 15de skof van die Tour de France die algehele voorsprong behou.
Twee Suid-Afrikaners uit Tour de France
Louis Meintjes is die enigste Suid-Afrikaner wat nog deel is van die 165 fietsryers wat aan die toer deelneem.
Tour de France-ongeluk: Klag teen vrou laat vaar
Die vrou het glo ʼn plakkaat vasgehou ter ondersteuning van haar grootouers toe sy ʼn opeenhoping veroorsaak het.
Vrou in hegtenis oor Tour de France-ongeluk
Die toeskouer wat ʼn groot ongeluk op die eerste dag van die Tour de France veroorsaak het, is in hegtenis geneem.
Tour de France: Polisie ondersoek ongeluk; Van der Poel seëvier
Die Nederlander Mathieu van der Poel het Sondag die tweede skof gewen en is nou ook die nuwe draer van die geel trui.
8-jarige laat speke steeds sing, ondanks Tour de France-teleurstelling
’n Gr. 3-leerling se droom om ’n paar skofte van die Tour de France by te woon, is weliswaar deur die Covid-19-pandemie in die wiele gery, maar dit het glad nie sy entoesiasme vir fietsry geblus nie.
Afsondering: Oupa ry ‘Tour de Lockdown’ vir siekes
Ná 12 dae het hy reeds 1 784 km, meer as die helfte van die algehele afstand, op sy oefenfiets afgelê.
SA’ner Daryl Impey wen 9de Tour de France-skof
Hy het na die Suid-Afrikaanse vlag op sy trui gewys toe hy oor die eindstreep in Brioude gejaag het.
Fietsry, eet, speel, huiswerk, slaap, herhaal vir 7-jarige
“Dit is soms regtig moeilik om aandag aan jou fietsry te gee terwyl jy in die dag moet werk!” sê dié sewejarige.
Vive la France!
Frankryk, wat ons landjie in 1688 ’n stuk of 200 Hugenote-gesinne geskenk het, het Suid-Afrika se geskiedenis onherroeplik geraak. Die verstommende kulturele bydraes van die Du Plessis’s, Du Toits, Bothas, Jouberts, die Retiefs en baie ander loop soos ’n goue draad deur ons geskiedenis.
Brit wen Tour de France ‘n vierde keer
“Dit was die mees uitdagende toer nog. Ek wil hulde bring aan al die ryers vir hul sportmangees. Ons het hard saam gery en saam swaargekry.”
Daryl Impey vrygespreek op dwelmaanklag
Die Suid-Afrikaanse fietsryheld Daryl Impey is vrygespreek op ʼn aanklag dat hy ʼn verbode middel gebruik het.
Daryl Impey toets positief vir verbode middel
Die Suid-Afrikaanse fietsryheld Daryl Impey het positief getoets vir ‘n verbode middel.
SA’ners trots op Tour de France-wenner
Chris Froome is Sondag as die wenner van die Tour de France aangewys.
SA’ner vaar baie goed in Tour de France
Daryl Impey, Suid-Afrika se nasionale tydtoetskampioen in fietsry, is tans algeheel in die tweede posisie by die Tour de France-fietsrytoer.