Vir ʼn liggaamspyn besoek ons die dokter. Wanneer ons ʼn hartspyn het, hoop ons dit word self gesond. Persone betrokke by berading stem saam dat dit nie die oplossing is nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "trauma"
Vrou skenk lappoppe vir slagoffers van geweldsmisdaad
Tannie Agnes Meyer (94) van Pretoria se hande staan op haar rype ouderdom vir niks verkeerd nie.
Trauma is ’n gemeenskapsuitdaging
“Ons maatskaplike werkers ondersteun die kinders met langtermyn emosionele genesing en integrasie in die gemeenskap. Die hartseer werklikhede word nie minder nie, dit word steeds meer.”
Hoe verwerk jy ooit die verlies?
Elke kultuurgroep neem op sy eie manier afskeid van geliefdes. Dit help met die verwerking van die verlies wat ons ervaar, en met ontlading van die spanning en trauma wat die dood bring.
Boek ontmasker onderwêreld van ʼn reeksverkragter
In “ʼn Enkele verhaal’ deel Deon Wigget vir die eerste keer sy storie in Afrikaans: ʼn storie oor die verwerking van kindertrauma en die ontmaskering van Willem Breytenbach.
Trauma is ’n alledaagse verskynsel
“Probleme wat ons sien by kinders wat ons na plekke van veiligheid neem, sluit konsentrasieprobleme, prikkelbaarheid, woede, impulsiwiteit en dergelike gedrag in. Ons sien ook kinders wat hulself sny, selfdoodneigings het of emosionele eters word.”
Driehoek-tragedie beklemtoon behoefte aan professionele traumaberading
Algemene sielkundige behandeling kan die persoon help om die onverstaanbare gebeurtenis te verstaan, en die moeilike emosies, gedagtes en reaksies wat daarmee gepaardgaan in ’n veilige, geslote omgewing toepaslik te ervaar en te reguleer.
‘Ek moes nie geleef het nie’
“As mens na die omvang van my beserings sou kyk, moes ek nie gelewe het ná die aanval nie.”
Ly jy aan sekondêre stres?
Empatie-uitbranding kom al hoe meer voor, nie net onder helpers nie, maar ook die publiek wat onder ʼn oormaat slegte nuus toegegooi word. Dit raak al hoe moeiliker om empaties te reageer en nie as gevolg van ʼn onvermoë nie. e mens het aan trauma en slegte nuus gewoond geraak, of het ons?
Is jy ’n rusbank-boelie?
Ek het hulle leer ken as die gesigloses in die samelewing wat vanuit die veiligheid van hul rusbank in die huis, ander kritiseer en veroordeel volgens reëls wat hulle self opgestel het of aan vashaak om hulle veilig te hou.
Luister: Beradingskampe vir geliefdes van oorledenes
Ná Elize Perrin se broer in 2012 op sy kleinhoewe buite Brits vermoor is, het sy ʼn beradingskamp op die been gebring wat ondersteuning aan vriende en familie van oorledenes bied.
Luister: Beradingskampe vir slagoffers van trauma nou in Gauteng en Wes-Kaap aangebied.
Elize Perrin weet self hoe dit voel om ʼn geliefde skielik aan die dood af te staan. Haar broer se moord het haar genoop om ʼn beradingskamp aan te bied, waar mense die kans kry om deur pyn en trauma te werk
Video: Die trauma van ‘n plaasaanval
Die slagoffer van ‘n plaasaanval naby Ventersdorp in Noordwes probeer twee maande na die voorval steeds om die stukkies van haar lewe by mekaar te maak.