Twee gewese lede van die Bulls se afrigtingspan raak eersdaags in Praag slaags wanneer die Tsjeggiese nasionale span te staan kom teen ʼn uitnodigingspan wat grootliks uit Suid-Afrikaanse klubspelers saamgestel is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Tsjeggiese Rugbyunie"
Oud-Bulls-afrigter herskik Tsjeggiese rugby
ʼn Gewese Bulls-afrigter het opdrag gekry om Tsjeggiese rugby so te sê in sy geheel te herskik.