Die situasie op alle kampusse gaan deurlopend gemonitor word.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "TUT"
Dié TUT-kampusse steeds gesluit
Dit is nie duidelik waaroor studente nóú ontevrede is nie.
Sommige TUT-kampusse wéér gesluit
Buitebande is Maandagoggend weer voor sommige kampusse gebrand.
TUT hervat akademiese bedrywighede
Tugstappe gaan gedoen word teen diegene wat hulle tydens die betogings aan misdaad skuldig gemaak het.
TUT staak alle klasse ‘onbepaald’
Studentebetogings het sedert die begin van die jaar dikwels in geweld ontaard.
Oudkonstabel tronk toe vir student se moord
Die student is tydens ʼn gewelddadige studentebetoging doodgeskiet.
TUT se raad, bestuur voor parlement gedaag
“Die universiteit het in effek vir die parlement die middelvinger gewys.”
Beurtkrag inspireer bekroonde kunswerk
Soos elke donker wolk ’n silwer randjie het, het die 24-jarige kunsstudent Patrick Rulore sy talent gebruik om die donker oomblikke van beurtkrag in ’n kunswerk te benut.
TUT-lesings weens protesaksie opgeskort
“Weens die onbestendigheid en onvoorspelbaarheid van die huidige situasie, het die universiteit geen ander keuse as om akademiese aktiwiteite tot verdere kennisgewing te staak nie.”
Lesings opgeskort weens studentebetogings
“NSFAS het die reëls verander. Daarom is daar sekere studente wat toelae voor 2018 ontvang het. Studente wat ná 2018 studeer, kry dus nie dieselfde toelae nie en daarom die ongelukkigheid.”
‘Geen instapaansoeke’ vir voornemende eerstejaars
Die TUT sal in 2019 sowat 15 000 eerstejaarstudente kan akkommodeer en het reeds meer as 100 000 aansoeke van voornemende eerstejaars ontvang.
2 polisiemanne hoor oor borgtog ná student se dood
Emosies het hoog geloop by die hof waar honderde TUT-studente bymekaargekom het en polisiebeamptes teruggedruk het in ʼn poging om die hof binne te gaan.
Twee polisiebeamptes vas ná dood van student
Twee polisiebeampte is in hegtenis geneem in verband met die dood van ʼn finalejaar-regstudent in Augustus vanjaar.
Klasse hervat Maandag by TUT-kampus
Akademiese aktiwiteit hervat Maandag (8 Oktober 2018) by die Tshwane Universiteit van Tegnologie se twee Soshanguve-kampusse.
TUT ontken gerugte oor kampusse wat sluit
ʼn Skermskoot van ʼn e-pos wat lui dat die kampusse vanaf 17 September 2018 gesluit is en studente wat daar ingeskryf is van TUT se databasis verwyder sal word, doen die ronde op sosiale media.
TUT-klasse in Soshanguve onbepaald opgeskort
Intussen is klasse sporadies hervat, maar die afgelope week moes dit opnuut opgeskort word nadat chaos ontstaan het. Sowat 13 000 studente word deur die geweldpleging geraak.
Week van rou ná student se skietdood
Alle bedrywighede op al die kampusse sal vir die res van die week ter gedagtenis aan die finalejaar regstudent opgeskort word.
Student dood ná verkiesing in chaos ontaard
Dit is egter in dié stadium nog nie duidelik of die student deur die polisie doodgeskiet is en of iemand anders ook skote afgevuur het nie.
Velskenking kan brandslagoffers se lewens red
“Dink aan jou vel as ʼn Godgemaakte pleister of verband. Hierdie natuurlike pleister kry die helingproses ná ʼn brandwond aan die gang en daarsonder is die slagoffer se pad na gesondheid soveel langer, of gebeur dalk selfs nie eers nie.”
TUT sny bande met Israel
Die Tshwane Universiteit van Tegnologie (TUT) het amptelik alle bande met Israel gesny.