“Ek bewonder lede van die publiek en die reddingsnetwerk vir hul toewyding. Dikwels sal mense twee ure in die nag vanaf die reddingstrand na Kaapstad ry om die diertjies lewendig aan ons te besorg.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Twee Oseane-akwarium"
Voertye by akwarium weer op dreef
Liefhebbers van haaie, pikkewyne en ander visspesies kan nou weer by dié akwarium ʼn draai maak om dié waterdiere se voertye te besigtig.
‘Pasop vir seeskilpadjies’ vra akwarium
Die bedreigde karetskilpad se getalle verminder jaarliks soos pasuitgebroeide seeskilpaaie op strande in die Wes-Kaap uitspoel.
Kyk: Pikkies trek hul sokkies op
Volgens die akwarium is pikkewyne baie vatbaar vir dié infeksie, en daarom moet hulle sokkies dra.
Rehabilitasie van kormorant-kuikens duur voort
Meer as 1 700 kuikens is van Robbeneiland af gered en na die Sanccob-fasiliteit in Table View gebring.
Kyk: ʼn Loerbroer-ervaring van anderste vere
Die akwarium se Facebook-blad gons met pikkewynliefhebbers wat koer oor dié skattige seevoëls.
Video: Gerehabiliteerde seeskilpaaie terug see toe
Annie, Luis, Roo, Olaf en 19 jong karetskilpaaie is Donderdag in die see by Houtbaai vrygelaat nadat hulle deur die Twee Oseane-akwarium versorg is.
Vaarwel, Yoshi!
Die Twee Oseane-akwarium in Kaapstad het bevestig dat die battery van Yoshi die karetskilpad se satellietopsporingskyfie pap is.
Yoshi die karetskilpad nou naby Australië
Haar opsporingstoestel wys sy het die laaste paar dae stadiger begin swem.
Bedreigde skilpaaie by Houtbaai vrygelaat
Die vier houtskilpaaie het om verskeie redes by die rehabilitasiesentrum beland.
Yoshi swem 35 000 km in 740 dae
“Om dié soort wêreldwye steun vir Yoshi te hê is net fantasties.”