Dié foto’s is deur kunsmatige intelligensie gegenereer.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Twitter"
Sal Twitter sy nuwe ‘X’ deur Zuckerburg se Threads trek?
Hoe vergelyk Threads met Twitter wat nou X heet, en hoe veilig is Zuckerberg se jongste toevoeging tot die Meta-familie?
Blou Twitter-voëltjie se gesang nou uit
Twitter se webwerf het reeds van Maandagoggend af ’n wit X op ’n swart agtergrond as dié sosialemediaplatform se nuwe handelsmerk.
Zuckerberg se ‘Twitter’ raap oornag 10 miljoen verbruikers op
“Ek dink daar moet ’n openbare gesprek-app wees met meer as ʼn miljard mense daarop. Twitter het die geleentheid gehad om dit te doen, maar het dit nie reggekry nie. Hopelik sal ons.”
Fluit, fluit, net sóveel twiets mag jy kyk
Talle Twitter-gebruikers het die naweek hul misnoeë uitgespreek deur die hutsmerk #GoodbyeTwitter ná dié aankondiging te gebruik.
Nog 200 hul werk kwyt by Twitter
Die jongste afleggings sluit produkbestuurders, grootdata-kenners en ingenieurs in wat aan masjienleer en platformstabiliteit werk.
Bly of gly? Musk vra Twitter-gebruikers oor sy toekoms
“Jy moet baie van pyn hou. Een vangplek: Jy moet jou lewenslange spaargeld in Twitter belê en dit is sedert Mei in die vinnige baan na bankrotskap. Soek jy steeds die werk?”
Elton John ook klaar met Twitter
Sir Elton John blameer die “verandering in beleid”.
Musk skop Kanye van Twitter af oor swastika
West het in sy laaste twiet ʼn foto gedeel van ʼn hemplose Musk wat met water gespuit word.
Twitter kry goue, grys en blou regmerkies
Twitter se nuwe baas, Elon Musk, het Vrydag aangekondig dat die platform binnekort verskillende kleure kentekens gaan bekendstel om tussen Twitterrekeninge te kan onderskei.
Musk nie bekommerd oor massa-uittog by Twitter
Werknemers wat nie teen Donderdag aangedui het dat hulle wil aanbly nie, sal drie maande se skeidingsloon ontvang.
Twitterrekeninge met miljoene volgelinge opgeskort
Die opgeskorte rekeninge sluit in dié van die komediant Kathy Griffin nadat sy haar gebruikersnaam na Elon Musk verander het.
Klasaksie dreig soos Twitter-werkers kennis kry
Twitter het Vrydag die helfte van sy 7 500 personeel afgelê tydens nuwe eienaar Elon Musk se ingryping by dié maatskappy.
25% van Twitter-werkers hul poste kwyt
Sowat 2 000 personeellede sal afgelê word.
Nuwe Twitter-baas Musk pos hoofde
Elon Musk is die nuwe baas van die sosialemediaplatform Twitter en het met die intrapslag talle van die topbestuurders in die pad gesteek.
Twitter is ‘gevaar vir nasionale sekuriteit’, hoor kommissie
‘n Voormalige kuberkraker beskuldig Twitter van “nalatigheid en doelbewuste onkunde” en dat die maatskappy “ʼn gevaar vir nasionale sekuriteit en demokrasie inhou”.
Twitter dagvaar Musk vir kontrakbreuk
Die sosialemediaplatform versoek in hofstukke dat die ooreenkoms tussen hom en die miljardêr afgedwing word, aangesien geen monetêre boete die skade kan herstel wat reeds aangerig is nie.
Twitter-aandele tuimel ná Musk kop uittrek
Twitter het intussen onderneem om die miljardêr te dagvaar kragtens die bepalings van die ooreenkoms wat stipuleer dat ʼn kontrakbreukfooi aan die maatskappy verskuldig is.
Musk laat vaar Twitter-transaksie
Elon Musk het Vrydag sy plan laat vaar om Twitter vir $44 miljard te koop.
Musk sê Twitter hou data terug, dreig om te onttrek
Elon Musk het Maandag gedreig om sy aanbod om Twitter te koop te onttrek.