Die Valke in George en Kaapstad se narkotikaburo (Sanab) het Maandag ʼn hidroponiese daggalaboratorium in Kaapstad se deure gesluit.
Alles vir die sleutelwoord "Valke"
Twee vas vir hoofsweep se moord
Die moordverdagtes sal na verwagting Maandag in die landdroshof op Cala verskyn.
17 in hof ná geweld by kerk
Blykbaar het ʼn geveg ontstaan en het lidmate mekaar met allerlei voorwerpe begin bestook.
Nege verdagtes in hof oor leeubene, tiervel
Michael Frederich Fourie (42) het saam met nog agt verdagtes in Klerksdorp se landdroshof verskyn op aanklagte van die onregmatige besit van wildsprodukte en betrokkenheid by verbode aktiwiteite wat betref ʼn beskermde of bedreigde spesie.
Mynmanne van groot bedrog beskuldig
Die SAID het nagenoeg R1,9 miljoen verloor weens die beskuldigde se onwettige bedrywighede.”
Agt vas oor leeubene, tiervel
Die verdagtes het die span wetstoepassers gelei na nog ʼn plaas, sowat 30 km buite Klerksdorp, waar die leeus na bewering geslag word.
Vrouekonstabel vas ná rooftog op polisiestasie
Die “rowers” het haar geboei voor hulle die brandkluis oopgemaak en twee R5-gewere, vier handgewere, ʼn polisieradio en verskeie rondtes ammunisie geroof het.
Drie vas oor R78 miljoen se bedrog
Die bure het hom na bewering ʼn paar duisend rand in die hand gestop en glo aangesê om terug te keer na sy kleinhoewe terwyl hulle aangebied het om namens hom met die proses te begin.
Gewapende rower kry 25 jaar
Een van die wegkomvoertuie was daarna in ʼn ongeluk betrokke, wat tot Nene se inhegtenisneming gelei het.
Nege vas ná Welkom-vrou se ontvoering
Die span het haar man gesê hoe hy te werk moet gaan wanneer hy die losprys oorhandig en Botha is ongedeerd vrygelaat.
Sewe verkeersbeamptes vas vir ‘korrupsie’
Die beamptes het na bewering omkoopgeld van motoriste geëis om hul verkeersoortredings oor die hoof te sien.
Valke-beampte steel op misdaadtoneel
“Ons eenvoudige boodskap is: Wetstoepassingsbeamptes moet misdaad bestry en dit nie pleeg nie.”
Paar vas wat glo medisyne oorsee smokkel
Hy is op heterdaad betrap waar hy in Kenilworth se poskantoor koeverte met voorskrifmedisyne daarin ingedien het wat bestem was vir Amerika.
R100 000-beloning vir inligting oor polisieman se moordenaars
Die polisiebeampte op 12 Desember 2017 op die N2 in Kaapstad doodgeskiet.
Valke ondersoek 4 munisipaliteite in Wes-Kaap
Vier munisipaliteite in die Wes-Kaap word deur die Valke ondersoek vir bedrog, korrupsie en rampokkery.
Valke-beampte in Bloem vermoor
Kapt. Qeya Jonas Tshabalala, ‘n lid van die polisie se direktoraat vir prioriteitsmisdaadondersoeke (die Valke), is in Bloemfontein doodgeskiet.
Valke ondersoek ploftoestelle in Verulam
Die direktoraat vir prioriteitsmisdaadondersoeke (die Valke) het ʼn tuisgemaakte ploftoestel in die Imam Hussein-moskee in Verulam, KwaZulu-Natal gevind.
Staatsaanklaer vra glo omkoopgeld van beskuldigde
“Die Valke het inligting ontvang dat die staatsaanklaer omkoopgeld eis van ʼn man wat beskuldig word van aanranding.”
Valke slaan toe op George-munisipaliteit
“Die voortgesette soek-en-beslagleggingsoperasie word gedoen by verskeie munisipale kantore, asook sakepersele en private huise van persone van belang.”
‘Valke ondersoek nie Pravin Gordhan’
Die direktoraat vir prioriteitsmisdaadondersoeke (die Valke) het Dinsdag gesê mediaberigte dat die minister van openbare ondernemings, Pravin Gordhan, ondersoek word, is van enige waarheid ontbloot.