Die dorpe is in 2016 onder die JB Marks-munisipaliteit geamalgameer, maar die DA vra nou die munisipale afbakeningsraad om dit weer te skei om ʼn verbetering in bestuur by albei dorpe te bewerkstellig.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Ventersdorp"
Flukse plattelanders ruk dorp reg
“Ons wil graag ’n kultuur van trots onder ons jongmense en inwoners kweek om in ’n skoner dorp te lewe.”
Ventersdorp-paar snou polisie glo k-woord toe
Die beskuldigdes het glo ʼn polisielid aangerand en sy voertuig se sleutel by hom afgeneem.
Man vas oor tenderbedrog van R6,6 miljoen
Willem Roos (44) het Dinsdag in die Ventersdorp-landdroshof in Noordwes verskyn op aanklag van bedrog van R6,6 miljoen.
Boere trek ‘skaapdiewe’ vas ná jaagtog
Die skaapdiewe se motor het tydens die jaagtog aan die brand geslaan nadat die onderstel ingegee het.
Premier stuur afgevaardigdes na Ventersdorp
Die afgevaardigdes sal so gou moontlik ná die besoek verslag lewer aan Mokgoro.
Mate van kalmte in Ventersdorp herstel
“Die polisie is steeds ontplooi en sal die hele naweek aan diens wees. Ons weet nie wat gaan gebeur sodra dit nou weer donker word vanaand nie.”
Chaos duur voort in Ventersdorp
“Dit is régtig nie veilig vir motoriste om hier te reis nie. Die dorp binne is stil, maar die inwoners hou die winkels dop. As een oopmaak dan slaan hulle toe en dreig veral die werkers.”
11 vas oor betogings in Ventersdorp
Minstens 11 persone is in hegtenis geneem in verband met gewelddadige betogings Woensdag in Ventersdorp, Noordwes.
Drie vas oor betogings in Ventersdorp
Drie persone is in hegtenis geneem in verband met ʼn betoging Woensdag in Ventersdorp in Noordwes.
Foto’s: Chaos bars los in Ventersdorp
Die polisie moes rubberkoeëls gebruik om die skare uiteen te jaag.
Betogings in Ventersdorp vir eers gestaak
‘n Gemeenskapsleier het gesê indien die burgemeester nie sy belofte nakom nie, sal die chaos weer hervat.
Betogers bring Ventersdorp tot ʼn stilstand
ʼn Groep betogers het Donderdag bedrywighede in Ventersdorp, Noordwes, oor elektrisiteit tot ʼn stilstand gebring.
Plaaswerkers betoog in Ventersdorp
Die sowat 123 plaaswerkers beweer hulle werk 12 uur per dag sonder enige oortydvergoeding en het geen verlofdae wanneer hulle siek is nie.
Betogers maak amok in Ventersdorp
ʼn Polisievoertuig en ʼn vragmotor is Dinsdag in Ventersdorp in Noordwes aan die brand gesteek.
Zuma versoek beter rasseverhoudings in Coligny, Ventersdorp
“Die jeug, swart en wit, moet saam staan in die stryd teen rassisme in die land en ʼn werklik verenigde, nierassige samelewing bou.”
Zuma uitgejou by Jeugdagvieringe in Ventersdorp
Pres. Jacob Zuma is Vrydag uitgejou in Ventersdorp, Noordwes, toe hy met sy toespraak vir Jeugdag wou begin.
‘Ventersdorp-naamsverandering ʼn mors van geld’
“Die ANC dwing die naamsverandering af sonder ʼn behoorlike impakstudie om die uitgawes daarvan te bepaal.”
Boervrou ure lank in huis aangehou
ʼn 52-jarige boervrou van Ventersdorp in Noordwes kon Saterdag in die vroeë oggendure daarin slaag om ongedeerd te ontsnap, nadat sy ure lank in haar huis aangehou en met die dood gedreig is.
Drie dood in Ventersdorp-ongeluk
Drie mense, onder wie ʼn tienerseun, is Maandagoggend dood en twee beseer toe ʼn voertuig op die N14 naby Ventersdorp in Noordwes gerol het.