Honderde meter se koperkabels is agterop ’n voertuig op die toneel gevind.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Virginia"
Plaaswerker in huis aangeval
Die plaaswerker was besig om aandete te eet toe hy die honde hoor blaf.
Stroper skuldig bevind op tientalle aanklagte
Die misdade is in 2018 in die Sandveld-natuurreservaat by Hoopstad gepleeg.
VSA gee miljoene vir ontginning van aardgas in SA
Die Amerikaanse regering het Donderdag aangekondig hy het ʼn lening van net meer as R600 miljoen ($40 miljoen) toegestaan aan die energiemaatskappy Renergen om aardgas en helium by Virginia in die Vrystaat te ontgin.
108 honde uit haglike omstandighede verwyder
“Dit was ʼn verskriklike en ontstellende toneel om te sien.”
Polisie skiet werker wat 12 om die lewe bring
“Dat mense op so manier weggeruk word, is die ergste tragedie.”
Mina Moo dood ná skielike terugslag
“Ek kan nie glo dat só iets van die een uur na die volgende kan gebeur nie.”
Mina Moo herstel goed ná noue ontkoming
“Sy is regtig ʼn innemende dier en klim in almal se harte aan. En natuurlik verwelkom sy al die aandag.”
Virginia-grondgryp: ‘Aanhitser’ vasgetrek
Nege van die vermeende grondgrypers se aansoeke om borgtog is geweier omdat hulle nie hul nasionaliteit kon bewys nie.
11 in hof oor Virginia-grondgryp
Elf persone het Dinsdag in die Virginia-landdroshof in die Vrystaat verskyn op aanklag van betreding.
11 in hof ná erwe op boer se plaas uitgemeet word
Volgens die polisie is daar nou nagenoeg 100 gemeenskapslede wat na die hof opruk ter ondersteuning van die 11 wat in hegtenis geneem is.
Honderde beset Vrystaat-boer se plaas
Die besetters het omstreeks 08:00 by die plaas opgedaag en die veld begin brand.
Kapers gooi 2-jarige uit motor
Kapers het Saterdag ʼn tweejarige seuntjie uit ʼn motor gegooi en sy pa met ʼn vuurwapen gedreig tydens ʼn kaping in Virginia in die Vrystaat.
Vermiste Vrystaatse 72-jarige opgespoor
Willie Rossouw, die 72-jarige man van Virginia in die Vrystaat wat Woensdagmiddag spoorloos verdwyn het en sedertdien as vermis aangegee is, is opgespoor.
Familie ‘vrees’ ná 72-jarige se raaiselagtige verdwyning
“Ons werk nou saam met die polisie om agter die kap van die byl te probeer kom. Dit is nie in my pa se aard om sulke boodskappe te stuur of net te verdwyn nie en ons vrees werklik vir sy veiligheid. In dié stadium hoop en bid ons net dat ons hom weer veilig by die huis kan kry.”
Rusie lei tot jong man se dood
“Die jong man was sy familie se enigste hoop vir ʼn beter toekoms.”
Oupa en sy verloofde in hof oor kinderverwaarlosing
ʼn Oupa en sy verloofde van Virginia in die Vrystaat staan tereg op ernstige aanklagte van kinderverwaarlosing en die aanranding van twee kinders wat in hul sorg gelaat is.
Jong man sit lank ná hy drie haweloses vermoor
ʼn 18-jarige man is in die Virginia-streekshof in die Vrystaat gevonnis nadat hy drie hawelose mans in Maart 2016 vermoor het.
Man vas na moord op Gr. 1-juffrou
Die man was op parool vrygelaat in ʼn ander saak van huisbraak, ten tyde van sy inhegtenisneming in verband met Kay-Leen Peterson se moord.
Graad 1-juffrou dood aangetref
ʼn 24-jarige graad 1-juffrou is Donderdagoggend dood aangetref in haar woonstel in Virginia in die Vrystaat.