Die vliegtuig het klaarblyklik net-net die pad en verbygaande motors gemis.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Vliegongeluk"
Medelye stroom in ná dood van ervare vlieënier
Howard Betts, ʼn Johannesburgse sakeman, was ʼn geesdriftige vlieënier wat ʼn vastevlerk- en helikoptervlieglisensie gehad het.
Ligte vliegtuig ploeg in veld by Germiston
Vier mense was in die vliegtuig toe dit in ʼn veld tussen Leondale en Wadeville neergestort het.
Vlieënier glo siek voor ongeluk
Hy was glo van Tzaneen na Mbombela op pad toe die vliegtuig naby ʼn vakansieoord neergestort het.
Een dood toe tuig langs oord neerstort
Personeel van die oord het vergeefs probeer om by die wrak in die bosse uit te kom.
Twee vliegtuie bots by lughawe
Middle East se vliegtuig was onderweg op die aanloopbaan toe dit in die Turkse vragvliegtuig, wat geparkeer was, vasgery het.
Twee dood in heli-ongeluk by Midrand
Die helikopter met twee insittendes aan boord het neergestort kort nadat dit opgestyg het.
Een sterf in KZN-vliegongeluk
Die Burgerlike Lugvaartowerheid se ongeluk-en-insidentondersoekafdeling (AIID) stel ondersoek in na ʼn vliegtuigongeluk Sondagoggend in Umkomaas, KwaZulu-Natal.
Onafhanklike ondersoek ná BLO-vliegongeluk
Fikile Mbalula het besluit om gehoor aan die families se versoek te gee.
Mbalula vol vertroue in span wat BLO-ongeluk moet ondersoek
“Die berigte en kommentaar wat tot dusver kop uitgesteek het, is misleidend en word ooglopend gedoen om die werk van ʼn uiters bevoegde ondersoekspan te probeer ondermyn.”
Talle vrae ná BLO-vliegtuig neerstort
Ondanks die BLO se vermaning dat daar nie bespiegel moet word nie, is daar vandag talle vrae oor die oorsaak van die voorval gevra.
2 dood toe ligte vliegtuig aan Oos-Rand neerstort
Die twee slagoffers is met noodbeamptes se aankoms op die toneel nog in die wrak van die tweesitplek-vliegtuig aangetref.
176 sterf toe Boeing neerstort
Ondersoeke na die ongeluk kan belemmer word deur Amerikaanse sanksies.
SA’ner onder sterftes in Dubai-vliegongeluk
Twee vlieëniers en twee passasiers het in die voorval omgekom.
Ethiopian Airlines steun Boeing ná dodelike ongeluk
Die uitvoerende hoof van Ethiopian Airlines bevestig sy vertroue in die vliegtuigvervaardiger Boeing, ten spyte van twee dodelike ongelukke.
Man sterf in vliegtuigongeluk: ‘Hy was ʼn sagte, goedhartige ou’
Steyn het oudergewoonte oor die plaashuis gevlieg om vir sy vrou, Marie, totsiens te sê en dit was op hierdie oomblik dat sy gesien het iets is nie reg nie.
Huldeblyke stroom in vir jong vlieënier
ʼn Vriendin van Werner Nel vertel sy been is in 2009 geamputeer ná ʼn motorfietsongeluk. “Hy moes ná die ongeluk sy vlieglisensie weer oordoen, dis hoe ons hom ken – ʼn fighter. Hy het nie dat dit hom onder kry of homself jammer gekry nie.”
Vlieënier sterf toe ligte vliegtuig val
Meganiese toerusting moes gebruik word om die liggaam van die man uit die wrak van die vliegtuig te bevry.
Ondersoek na vliegongeluk ‘kan maande neem’
Dit kan maande neem om die oorsaak van die vliegongeluk in Magaliesburg te bepaal waarin twee jong mense Sondag dood is.
Winklespruit-vliegongeluk: Vliegtuig het glo oorhoofse kabels getref
Die vliegtuig, wat Dinsdagmiddag langs die N2 naby Winklespruit in KwaZulu-Natal neergestort het, het glo oorhoofse kabels getref voor dit neergestort het.