ʼn Raad van ondersoek, wat aangestel is ná ʼn noodlottige vlootoefening in Kommetjie, het uitstel versoek om hul werk suksesvol af te handel.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "vloot"
Vloottragedie: ‘Natuur het anders besluit’
Die Suid-Afrikaanse vloot se duikbootafdeling is ʼn hoogs professionele en goed opgeleide organisasie en dat die natuur anders besluit het, is nie te wyte aan die vloot se professionaliteit nie.
Vrouepionier in vloot onder drie wat in tragedie sterf
Lt.kdr. Gillian Elizabeth Hector (née Malouw) het nog haar hele lewe lank gedroom om aan die stuur van ʼn duikboot te wees.
Ondersoek na drie sterf toe vlootoefening skeefloop
Branders het die vloot se duikboot getref en sewe lede is deur die see meegesleur.
Net ʼn wrak van die Suid-Afrikaanse vloot is oor
Gesamentlike militêre oefeninge van Suid-Afrika, Rusland en China het opnuut benadruk in watter benarde toestand die Suid-Afrikaanse Vloot is.
Foto’s: SAS King Sekhukhune I in gebruik
Die SAS King Sekhukhune I is die eerste van drie hipermoderne patrollievaartuie wat vir die vloot gebou is.
Nuwe vaartuig aan vloot oorhandig
Die eerste van drie hipermoderne patrollievaartuie – wat boonop plaaslik gebou is – is aan die Suid-Afrikaanse Vloot oorhandig. Die vaartuig moet Suid-Afrika se maritieme…
‘Meer geld nodig vir volhoubare verdedigingsvermoë’
Die weermag ding mee met maatskaplike projekte vir geld, maar die komitee meen ʼn beduidende belegging in die weermag is tot voordeel van die versekering van die land se soewereiniteit. Hy het ook gesê ʼn belegging in die plaaslike verdedigingsvervaardigingsbedryf gaan die ekonomie stimuleer en werk skep.
Kan die Amerikaanse vloot nog kers vashou?
Die Amerikaanse gemoed oor hul land se uitnemendheid, veral ter see, sal nog dikwels van hoog na laag swaai na gelang van hoe ’n magsvertoon met voete van klei mekaar opvolg.
Oorskot van vermiste bemanningslede gevind
Dié tien bemanningslede was vermis sedert die USS John S. McCain en die handelskip Alnic MC verlede week gebots het.
10 vermis ná skepe bots
Tien bemanningslede word vermis nadat ’n Amerikaanse oorlogskip teen ’n olietenker gebots het.
Inbraak by vlootbasis bevestig
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag het bevestig dat daar Saterdag ʼn inbraak by die vlootbasis in Simonstad was.
Soektog na vermiste vlootkadet eindig tragies
Familie en vriende van die vlootkadet Gerald Gouws (23) kan uiteindelik berusting vind nadat hulle kon vasstel wat van hom geword het nadat hy in Januarie in Kaapstad verdwyn het.
(Nuwe) Fratse in die Vloot
Dis nou meer as 50 jaar later, maar die SA Vloot (en lugmag en regering) lewer steeds gereeld komedies op, met die verskil dat hulle meer ontstellend as snaaks is.
Video: “Stryd teen seerowery is belangrik”
Die Suid-Afrikaanse vloot is oor die volgende twee weke wéér gasheer vir hulle Indiese en Brasiliaanse eweknieë. Tydens die oefensessies gaan die drie lande onder meer kennis uitruil oor hoe om internasionale humanitêre kwessies en seerowery te hanteer.
Privaatseremonie ná twee Vloot-manne vermis raak
ʼn Privaatseremonie sal gehou word vir twee spesialemag-lede van die Suid-Afrikaanse Vloot wat in Namibië ter see vermis geraak het.
Aantal sterftes in openbare skietaanval in Amerika nog onbekend
Daar was nog ’n openbare skietaanval in Amerika – dié keer by die Vloot in Washington, waar ’n onbekende aanvaller (sommige bronne beweer selfs dat…
SANW kort glo meer vroue
Vroue moet aangemoedig word om by die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) aan te sluit, het Nosiviwe Mapisa-Nqakula, minister van verdediging, Dinsdag gesê.