“Die polisie is na die toneel en het die gebied gefynkam en daar is op ses liggame met skietwonde afgekom.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "wes-rand"
Polisielede vas wat glo omkoopgeld vra, bierbrousel vat
Die vrou het glo die geld betaal waarna die twee beamptes met die bier daar weg is.
Twee sterf in botsing aan Wes-Rand
Een van die voertuie het ná die botsing aan die brand geslaan.
Borgtog toegestaan aan verdagtes ná gyseldrama by kerk
Die vervolging het borgtog teengestaan en aangevoer dat die verdagtes ʼn gevaar vir die samelewing inhou.
Vyf dood, talle vas ná gyseldrama by kerk
Die polisie het meer as 40 verdagtes in hegtenis geneem in verband met die aanval en gyselaarsdrama by die International Pentecostal Holiness Church in Zuurbekom aan die Wes-Rand.
Minstens 5 sterf in skietery by kerk
“Die toneel is steeds aktief en gyselaar-onderhandelaars van die polisie is op die toneel besig.”
Uber-drywer vasgebind, in kattebak geprop
“Sy kop is bedek en sy hande vasgebind voor hy in die motor se kattebak geprop is.”
Rioolvuil verswelg inwoners aan Wes-Rand
Rioolvuil stroom vryelik in die Tweelopie- en Bloubankspruite in. Veral groenteboere gebruik die rivierwater vir besproeiing.
Vrou in aftreeoord aangeval
“Die vrou het in haar sitkamer gesit en televisie kyk. Die veiligheidslig het skielik afgegaan en die honde het begin blaf.”
[Video] Inwoners bekommerd oor rioolvuil
Inwoners sê ‘n rioolvuilkrisis dreig in die Mogale City-munisipaliteit aan die Wes-Rand.
Twee vas ná ‘aanval’ by winkelsentrum
Beeldmateriaal wat intussen op sosiale media versprei is wys hoe ʼn groep mans glo ʼn ander man aanrand voor die Mugg & Bean-restaurant in die winkelsentrum.
AfriForum se teenboelieveldtog – laerskole word bemagtig
AfriForum het die afgelope drie weke besoek afgelê by twee skole aan die Wes-Rand: Laerskool Roodekrans en Laerskool Helderkruin. Die doel was om die teenboelieveldtog amptelik by laerskole van stapel te stuur om afknouery in skole hok te slaan.
Jong pa skok dood
Clarence Thompson (26), ʼn pa van twee, is die naweek dood nadat hy tydens ʼn fratsongeluk in Randfontein ʼn elektriese skok gekry het.
[Foto’s] Vyf vas vir hondegevegte aan Wes-Rand, nes oopgekrap
Te danke aan wenke van ʼn keelvol gemeenskap, is vyf verdagtes vandeesweek in hegtenis geneem weens hul betrokkenheid by hondegevegte in die Roodepoort-omgewing, wes van Johannesburg.
Kinders hoor ‘Daddy kom huis toe’ voor pa sterf
“My boet ek is hier, ek is lief vir jou,” het Terry-Ann Booyse vir haar broer, Wayne Coetzee (40), gesê nadat hy in ʼn motorongeluk betrokke was, min wetende dat dit die laaste woorde sou wees wat sy aan hom sê.
Polisiebeampte voor sy huis doodgeskiet
‘n Polisiebeampte van die Wes-Rand is in die oprit na sy huis doodgeskiet.
Vermiste polisiebeampte se lyk gevind
Die Wes-Randse polisiebeampte wat sowat twee weke gelede as vermis aangemeld is, se liggaam is Woensdagoggend gevind.
Vyf sterf in Wes-Rand-botsing
Vyf mense is dood en een is kritiek beseer nadat hul voertuig Sondagmiddag in Kromdraai, wes van Johannesburg, gerol en in ʼn rivier beland het.
Raaisel oor vreemde mielieland-kring opgelos
Die raaisel rondom die vreemde mielieland-kring wat twee vlieëniers van die Wes-Rand in Gauteng Sondag uit die lug gesien het, is opgelos.
Vlieëniers sien vreemde vorm in mielieland
Twee vlieëniers van die Wes-Rand in Gauteng beweer hulle het Sondag ʼn vorm in ʼn mielieland gesien “wat nie deur mense gemaak kon word nie”.