’n Verdagte het glo in ’n motor, wat nie ver van die slagoffer se motor geparkeer was nie, geklim en weggejaag.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Westonaria"
3 dood, 10 beseer toe taxi boom tref
Drie pasiënte is in ’n kritieke toestand met ’n lugambulans hospitaal toe gevlieg.
Hond dood, nóg een kritiek ná bye-aanval
Ongeveer 200 bye het die honde in die agterplaas aangeval
Mynhuis hof toe oor grondgrype in Westonaria
Die honderde onwettige plakkers wat die afgelope week hul intrek op myn- en private grond buite Westonaria geneem het, kan nie langer geduld word nie, het die VF Plus Dinsdag gesê.
Riool loop in die strate terwyl munisipale werkers staak
Die munisipale loongeskil in die Rand West- plaaslike munisipaliteit in Gauteng wat al langer as drie weke duur, is besig om sy tol te eis met riool wat in die strate van Westonaria afloop en deur erwe vloei.
Gesin glo met strykysters op kleinhoewe gebrand
Die aanval het glo ongeveer drie uur lank geduur.
Seun beseer toe hy van bakkie val
ʼn 12-jarige seun het Woensdagmiddag ernstige beserings opgedoen toe hy glo van die agterkant van ʼn bakkie afgeval het.
Bejaarde egpaar op Gauteng-plaas vermoor
ʼn Bejaarde egpaar van Gauteng is dood nadat hulle Sondagoggend op hul plaas deur ʼn groep verdagtes aangeval is.
Plaasaanval-slagoffer vertel van angsnag
“Sy sê sy het in ʼn stadium nadat hulle haar gedreig het dat hulle haar bene met ʼn hoeksnyer gaan afsny begin bid en gesê: ‘Father, I know I have to die sometime, but I didn’t know it would be like this. Please hold my hand.’”
Minstens 100 beseer in Westonaria-botsing
Minstens 100 mense is Dinsdagmiddag beseer in ʼn botsing op die N12 in Westonaria in Gauteng.
Man en vrou sterf, twee beseer toe kar rol
“Al die insittendes is uit die motor geslinger.”
Kritieke motorfietsryer per helikopter na hospitaal gehaas
“Paramedici het omstreeks 14:30 by die toneel opgedaag en ʼn man en vrou met verskeie beserings aangetref,” het ʼn woordvoerder van die nooddienste gesê.
Man geskiet tydens winkelrooftog
Die slagoffer, wat verskeie kere geskiet is, is deur lede van die publiek te hulp gesnel en na ʼn plek van veiligheid geneem.
Westonaria-vrou met boor gemartel
Die vrou het baie bloed verloor weens ernstige beserings aan haar kop, asook beserings aan haar polse en voete nadat sy met ʼn boor gemartel is. Daar was ook drie dooie honde op die toneel.
Vrou (60) aangeval, vermink tydens plaasaanval
Die vrou is na bewering deur drie aanvallers met ʼn skerp voorwerp gesteek en met elektriese gereedskap gemartel. Sy is eers etlike ure later opgespoor.
Gesin in winkel ‘verneder’ oor kinders se slaapklere
“Ek het toe maar die kinders gevat en begin uitloop. My dogtertjies was bang en skaam. Hulle het nie geweet hoekom almal nou vir ons kyk nie.”
Twee dood toe motor naby Vereeniging rol
Twee mense is dood en een is met ernstige beserings in die hospitaal opgeneem toe hul voertuig Maandagoggend op die R28 gerol het.
[Foto’s] Minstens 19 dood in Westonaria-ongeluk
Minstens 19 persone is dood en vier het kritieke beserings opgedoen in ʼn ongeluk tussen ʼn vragmotor en ʼn taxi op die R28 naby Westonaria in Gauteng.
Man en dogtertjie sterf in ongeluk; ma lê ure lank in koue
ʼn Man en ‘n negejarige meisie is Vrydagoggend in ʼn ongeluk in Westonaria in Gauteng oorlede.
12-jarige gered wat onder bakkie vasgekeer was
ʼn 12-jarige meisie is gered nadat sy onder ʼn bakkie vasgekeer was nadat die voertuig op die R28 naby Westonaria gerol het.