Voorkomskonsultant Lizel van der Westhuizen sê tydlose items is vanjaar weer stapelitems in ʼn winterklerekas.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "winter"
Trotseer koue kampeerweer met dié wenke
Hoewel die koue seisoen min mense se speelmaat is, meen kampeerkenners dat dit nie jou volgende buitelugavontuur hoef te kelder nie.
Kouer naweek hiér verwag
Die departement van water en sanitasie het intussen gesê Suid-Afrika het genoeg watervoorraad om ons deur die winter te dra.
My gevleuelde vriende – swaeltjies en sonsoekers
Om ’n swaeltjie te wees sal vir party van ons nooit beskore wees nie maar ek glo ons kan ’n bietjie troos vind in dié woorde deur Anna Quindlen, die Amerikaanse skrywer en joernalis.
Só lyk watervlakke voor winter
Die departement het waterverbruikers gewaarsku om water spaarsamig te gebruik om te voorkom dat dié hulpbron opdroog weens nalatigheid.
‘Byvoegseisoen’: Omskep jou klerekas só dié winter
Modekenners Simon Rademan en Leandie du Randt Bosch gee praktiese raad oor hoe om jou klerekas moeiteloos van somersdrag na wintersdrag te omskep.
[Resep] Tamatieroomsop
Tamatie en room is die perfekte kombinasie om die naweekkos ékstra lekker te maak!
[Resep] Melkkos
Wat is dan beter as dít op ʼn koue wintersdag?
Hoenders kry jassies vir die koue
Die koue wintermaande in New England in die VSA kan soms ʼn uitdaging wees – veral vir ʼn hoender.
Resep: Biltongsop
Hierdie resep vir biltongsop is Colleen Draycott van Durbanville se spesiaal uitgesoekte spogresep.
Woord: opslagsomer
‘n Opslagsomer in die middel van die winter is altyd welkom! Lees gerus waar dié woord, wat ongelukkig onbekend is aan die deursneespeker, vandaan kom.
Nog sneeu word verwag
Ligte sneeuval word Saterdagaand oor die Drakensberge en berge in Lesotho en KwaZulu-Natal verwag.
Nog ʼn kouefront op pad
Die land kan weer van Sondag af koue weerstoestande te wagte wees, het die Suid-Afrikaanse Weerdiens gesê.
Resep: Afrika-safarisop
Heerlike sop om die naweek saam jou geliefdes langs die kaggel te geniet!