“Ons kon nog nie vasstel of hy een van die betogers of net ʼn omstander was nie.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "witbank"
Staat vra lewenslank ná aftreeoord-moord
“Rehabilitasie moet ’n tree terugstaan terwyl vergelding na vore tree”.
Ondersoek na aftree-oordmoord afgehandel
Daar moet nou besluit word of die saak teen Tersius du Plessis na die streekhof of direk na die hooggeregshof oorgeplaas moet word.
HTS Witbank gesluit ná oproer
Die skool sal in opdrag van die departement van onderwys tot dán gesluit wees.
Video: Chaos by HTS Witbank
Talle mense het Maandagoggend buite die skool saamgedrom. Sommige van hulle het sambokke by hulle.
Leerders geskors ná vuisgeveg by HTS Witbank
Die LUR vir onderwys in Mpumalanga sal Donderdag die Hoër Tegniese Skool Witbank besoek nadat ‘n geveg tussen leerders op video verfilm is en sedertdien wyd versprei word.
Aftreeoord-moord: Man met voetboeie in hof
Tersius du Plessis het vir verslaggewers in die hof beduie dat hy hulle wil spreek.
Man in hof ná Witbank-aftreeoord-moord
Die man het homself Woensdag by die Mondeor-polisiestasie in Johannesburg oorgegee waarna hy in hegtenis geneem is.
Witbank-slagoffer se naam bekend
Die bejaarde vrou is vasgebind en seep in haar gesig gegooi.
Bejaarde vrou by Witbank-aftreeoord vermoor
ʼn 86-jarige vrou is Sondag omstreeks 18:00 in haar huis by die Edenpark-aftreeoord in Witbank, Mpumalanga, vermoor.
eMalahleni-man se liggaam ná fratsongeluk in rivier gevind
“Hy het altyd gelag. Nou is sy stem vir ewig stil.”
Behoeftige meisies baat by ruim skenking
Die #HelpHetta-projek verskaf elke kwartaal sanitêre ware en higiëniese produkte aan 3 000 hulpbehoewende meisies landwyd.
Clicks-winkel met petrolbom bestook
Van die glaspanele aan die buitekant van die winkel is beskadig.
Twee mans op plaas doodgeskiet
Die man wat geskiet is, het aan sy broer gesê dat hy in die bosse op ʼn nabygeleë plaas skuil.
Vier vas ná roof by vulstasies
Twee rooftogte is die afgelope week by vulstasies in eMalahleni aangemeld.
Vermeende diesel-diewe glo op heterdaad betrap
Drie persone, wat daarvan beskuldig word dat hulle diesel gesteel het, is in Witbank in Mpumalanga in hegtenis geneem.
Goedhartigheid soos manna uit die hemel
“Te midde van ’n moontlike krisis in hul eie huise bly dié gemeenskap net gee.”
Man vas oor R10 miljoen se dwelms
Themba Mbatha (52) sal vandeesweek weer in die hof verskyn op aanklag van die besit van dwelmmiddels ter waarde van R10 miljoen.
Beweerde blouligbende vas
Verdagtes het hul glo voorgedoen as polisie en motoriste dan van hul besittings beroof.
Huishulp steel glo R60 000: ‘Ek het daarvoor gewerk’
“As jy my moeilikheid gee oor die geld, sal jy wens dat jy nooit gebore is nie.”