Kenners meen die vulkaan kan binne ure of oor die volgende paar dae uitbars.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Ysland"
Reykjavík veel meer as wol en humor
Op een van die vele klein pleine of vierkante in Reykjavík, pryk die woorde: “All is well” in drie tale – Sweeds, Engels en Yslands. Dis nie net die titel van ʼn Ólafur Haukur Símonarson-album nie, dis ook heeltemal in die kol as jy Ysland se gasvryheid en natuurskoon gaan ervaar, skryf Maryke Roberts.
Foto’s: Die bootvaart van ’n leeftyd
Clifford Roberts het onlangs op een van Norwegian Cruise Lines se nuutste skepe ʼn onvergeetlike vaart vanaf Ysland meegemaak.
Karlien roer harte met huldeblyk aan babadogtertjie
“Gister agt jaar gelede het ek ʼn dogtertjie verloor, Evah. Verloor is nogal ʼn vreemde term. Ek het haar eintlik nooit verloor nie, sy’s nog altyd deel van my.”
Foto’s: Vulkaan stoot lawa uit in Ysland
Dit nadat die vulkaniese stelsel meer as 900 jaar sluimerend was.
Moord op 20-jarige vrou ruk Ysland
Die regering van Ysland het vandeesweek gesê die land is geruk deur die onlangse “raaiselagtige” moord op die 20-jarige Birna Brjansdottir.
Ysland besin weer oor EU
Bjarni Benediktsson, voormalige minister van finansies en leier van Ysland se Onafhanklikheidsparty, sal die nuwe staatshoof van dié land wees nadat sy party, wat as regs bestempel word, ʼn koalisie gesluit het met twee ander partye.
Eric Clapton vang grootste somersalm in Ysland
Die veelbekroonde Britse musikant Eric Clapton se talente is beslis nie yl gesaai nie. Dié rocker het die afgelope week die grootste salm nóg gedurende die somerseisoen in die Vatnsdalsá-rivier in Ysland uitgetrek.
Video: Beleef ons nou meer vulkaniese uitbarstings?
Volgens ‘n interaktiewe kaart van vulkane is daar egter nou sowat 21 vulkane wêreldwyd besig om uit te bars. Herman Toerien verduidelik verder.
Ysland verbied lugverkeer na uitbarsting naby vulkaan
Ysland het Sondag weer ‘n rooi waarskuwing uitgereik en alle lugverkeer naby sy grootste vulkaan verbied na ‘n nabygeleë uitbarsting.