Uitspraak is Dinsdag gelewer in die borgtogaansoek van die vooraanstaande prokureur wat daarvan beskuldig word dat hy vier werkers verlede week op die Zebediela-sitrusplaas geskiet het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Zebediela-sitrusplaas"
Prokureur vandag in hof ná skietery op sitrusplaas
ʼn Vooraanstaande prokureur wat onder andere die EFF-leier, Julius Malema, verteenwoordig, verskyn na verwagting vandag in die hof ná ʼn skietery Donderdag op ʼn sitrusplaas naby Polokwane in Limpopo.