Video: ‘n Paar vinnige vrae aan Simoné Nortmann

Simoné Nortmann en Elize Cawood (FOto: Verskaf)

Simoné Nortmann en Elize Cawood in ‘n toneel uit “Vir die voëls” (Foto: Verskaf)

Simoné Nortmann het bekendheid verwerf toe sy vir twee jaar elke aand as Nadia Croukamp in sitkamers regoor Suid-Afrika gekuier het in die SABC 2 sepie 7de Laan.

Sy vertolk ook tans die hoofrol in die Afrikaanse fliek Vir die voëls wat nou in teaters landswyd draai.

Simoné het met Maroela Media gesels oor alles en nog wat –  tot oor wat sy graag vir haar hondekind, Jossie, sê.

Kyk hier na die video:

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Hendrik ·

Ons het die vliek “Vir die voels” gaan kyk en dit baie geniet. Kan dit sterk aanbeveel.

Margaret ·

Beste Afrikaanse rolprent in baie jare.
Doen jouself ‘n guns en gaan KYK self.
Jy sal nie spyt wees nie!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.