Maroela Media Afrikaanse Top 20: 1 Mei 2017

Riaan Grobler en Rinél Day (Foto: Ons is liefde-skermskoot)

Jo Black behou die gesogte nommer een posisie met sy liedjie “Bring die hoop weer terug” vir die derde week.

  1. Jo Black – “Bring die hoop weer terug”
  2. Stella – “Deur die liefde en die seer”
  3. Riaan Grobler & Rinél Day – “Ons is liefde”
  4. Bouwer Bosch – “Pleidooi”
  5. Appel – “Lei my na die water”
  6. Anders ft Hemelbesem – “Die tyd is nou”
  7. Vernon Barnard – “Daai liedjie”
  8. Steffie le Roux – “Towerson”
  9. Leah – “Jou liefde”
  10. Liezel Pieters – “Droë riviere”
  11. Elvis Blue – “Die brug”
  12. Dewald Wasserfall – “Laat die lig inkom”
  13. Deon Groot – “Lepellê”
  14. Neil Somers – “Jy slaan my asem weg”
  15. Riana Nel – “Jy sal weet”
  16. Pieter Koen – “Weerligstraal”
  17. Brendan Peyper – Twee is beter as een”
  18. Willem Botha – “Soen en vergeet”
  19. Karlien van Jaarsveld – “Sing vir liefde”
  20. Rina Hugo – “Hy’s die een”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.