Maroela Media Afrikaanse Top-20: 12 Junie 2017

Elvis Blue. Foto: Facebook

In vandeesweek se Maroela Media Afrikaanse Top-20 is daar agt snitte wat beter plekke op die lys behaal, terwyl agt hul posisies verloor het en vier kunstenaars hul posisies behou het.

Elvis Blue behou die nommer een posisie vir ‘n tweede week met sy nuutste enkelsnit, “Die Brug”. Dit is ook die titel van sy nuutste album.

1. Elvis Blue – “Die Brug”
2. Liezel Pieters – “Droë riviere”
3. Refentse – “Vuil Vanderbijl”
4. Willem Botha – “Soen en vergeet”
5. Bouwer Bosch – “Pleidooi”
6. Stella – “Deur die liefde en die seer”
7. ADAM – “Dis al wat ek het”
8. Jo Black – “Bring die hoop weer terug”
9. Rudi & Charné (Ons lieflinge) – “Miljoene stemme”
10. Die Heuwels Fantasties – “Gebruik my”
11. Riaan Grobler & Rinel – “Ons is liefde”
12. Vernon Barnard – “Daai liedjie”
13. Anders ft Hemelbesem – “Die tyd is nou”
14. Sharoney – “Skyn”
15. Len Muller – “Sing vir sente”
16. Joe Foster – “Ridder”
17. Appel – “Lei my na die water”
18. Neil Somers – “Jy slaan my asem weg”
19. VITO – “Outjie van Namakwaland”
20. Lance James – “Lied van hoop”

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.