Maroela Media Afrikaanse Top 20: 13 Maart 2017

Leah beklee vandeesweek weer die eerste posisie op die Maroela Media Top 20.

Leah. Foto: Facebook via Leah SA

Leah. Foto: Facebook via Leah SALeah beklee vandeesweek weer die eerste posisie op die Maroela Media Top 20.

  1. Leah – “Jou liefde”
  2. Riana Nel – “Jy sal weet”
  3. Anders ft Hemelbesem – “Die tyd is nou”
  4. Francois van Coke – “Dit raak beter”
  5. Jo Black – “Skepe”
  6. Karlien van Jaarsveld – “Sing vir liefde”
  7. Joe Niemand – “Honderd duisend hektaar”
  8. Stella – “Nuwe môre”
  9. Franja du Plessis – “Kan nie ophou kyk”
  10. Len Muller – “Ek glo”
  11. Cordelia – “Hartjie van die Klein Karoo”
  12. Appel – “Lei my na die water”
  13. Kaleidoskoop – “Wegbreek”
  14. Riaan Grobler & Rinél Day – “Ons is liefde”
  15. Radio Kalahari Orkes – “Bobbejaansvlei-seties”
  16. Jo Black – “Bring die hoop weer terug”
  17. Martin Bester – “Sterre”
  18. Steffie le Roux – “Towerson”
  19. Die Heuwels Fantasties – “LED liefde”
  20. Stella – “Deur die liefde en die seer”