Leah beklee vandeesweek weer die eerste posisie op die Maroela Media Top 20.
- Leah – “Jou liefde”
- Riana Nel – “Jy sal weet”
- Anders ft Hemelbesem – “Die tyd is nou”
- Francois van Coke – “Dit raak beter”
- Jo Black – “Skepe”
- Karlien van Jaarsveld – “Sing vir liefde”
- Joe Niemand – “Honderd duisend hektaar”
- Stella – “Nuwe môre”
- Franja du Plessis – “Kan nie ophou kyk”
- Len Muller – “Ek glo”
- Cordelia – “Hartjie van die Klein Karoo”
- Appel – “Lei my na die water”
- Kaleidoskoop – “Wegbreek”
- Riaan Grobler & Rinél Day – “Ons is liefde”
- Radio Kalahari Orkes – “Bobbejaansvlei-seties”
- Jo Black – “Bring die hoop weer terug”
- Martin Bester – “Sterre”
- Steffie le Roux – “Towerson”
- Die Heuwels Fantasties – “LED liefde”
- Stella – “Deur die liefde en die seer”