Maroela Media Afrikaanse Top 20: 16 Oktober 2017

Steve Hofmeyr (Foto: Clinton Lubbe)

Die Afrikaanse sangers Leah en Jo Black se liedjie “Nooit alleen” betree dié week se Top 20 in die tiende plek.

Steve Hofmeyr se jongste enkelsnit, “Feeslied”, neem die week se no. 1-posisie in.

  1. Steve Hofmeyr – “Feeslied”
  2. Tussen Sterre en Bouwer Bosch – “Hemelrym”
  3. Caroline Grace – “Ek bid vir jou”
  4. Ray Dylan – “Vir ewig jonk”
  5. Emil Struwig – “Liefde wen altyd”
  6. Elandré – “Afrikaans sal bly”
  7. Appel – “Kom en lê my neer”
  8. Kurt Darren – “Jy’s ʼn legend”
  9. Liezel Pieters – “Gooi jou liefde op my neer”
  10. Leah & Jo Black – “Nooit alleen”
  11. Karen Zoid – “Vir jou”
  12. Elvis Blue – “Elke hart”
  13. Wynand Strydom – “Katrina”
  14. Saarkie – “Vir altyd”
  15. Bok van Blerk & Appel – “Lemoene”
  16. Ruan Josh en Franja du Plessis – “Ek wil lewe”
  17. Die Heuwels Fantasties – “Bietjie hoop”
  18. Retief Burger – “Oor ʼn duisend jaar”
  19. Manie Jackson – “Nog net een keer”
  20. Joe Foster – “Ridder”

Oops! We could not locate your form.


ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Andries ·

Kan nie wag vir Tussen Sterre se volgende lewendige optrede nie .

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.