Maroela Media Afrikaanse Top 20: 21 Augustus 2017

Karen Zoid foto

Ruan Josh en Franja du Plessis bly vir die tweede week in die no. 1-posisie met “Ek wil ewe”.

Elandré, wat ʼn rukkie gelede ʼn platekontrak tydens ʼn onderhoud op Bokradio losgeslaan het, betree die week se Top 20 in nommer 20.

Liezel Pieters maak ook weer haar verskyning op die Top 20 met “Gooi jou liefde op my neer”.

  1. Ruan Josh en Franja du Plessis – “Ek wil lewe”
  2. Elvis Blue – “Elke hart”
  3. Karen Zoid – “Vir jou”
  4. Joe Foster – “Ridder”
  5. Riaan Grobler – “Die boek”
  6. Deon Groot – “As ek net jou man kon wees”
  7. Wynand Strydom – “Katrina”
  8. Ons lieflinge (Rudi & Charné) – “Miljoene stemme”
  9. Kurt Darren – “Jy’s ʼn legend”
  10. Joshua na die reën – “Laat die wind my neem”
  11. DZL en Maruche – “Wees iemand”
  12. Pieter Koen – “Wonders van my wêreld”
  13. Dewald Wasserfall – “Altyd jonk bly”
  14. Len Muller – “Sing vir sente”
  15. Die Heuwels Fantasties – “Bietjie hoop”
  16. Refentse – “Vuil Vanderbijl”
  17. 1925 Band – “Al te min te veel gevra”
  18. Lizandra Winter – “Die begin”
  19. Liezel Pieters – “Gooi jou liefde op my neer”
  20. Elandré – “Afrikaans sal bly”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.