Ray Dylan maak sy toetrede tot die Top-20 dié week met sy liedjie “Vir ewig jonk”.
Ná slegs een week op die nommer 1-posisie maak Kurt Darren plek vir Appel se liedjie “Kom en lê my neer”.
- Appel – “Kom en lê my neer”
- Kurt Darren – “Jy’s ʼn legend”
- Caroline Grace – “Ek bid vir jou”
- Karen Zoid – “Vir jou”
- Liezel Pieters – “Gooi jou liefde op my neer”
- Elvis Blue – “Elke hart”
- Steve Hofmeyr – “Feeslied”
- Ruan Josh en Franja du Plessis – “Ek wil lewe”
- Elandré – “Afrikaans sal bly”
- Tussen Sterre en Bouwer Bosch – “Hemelrym”
- Wynand Strydom – “Katrina”
- Die Heuwels Fantasties – “Bietjie hoop”
- Joe Foster – “Ridder”
- Monique Steyn – “Die boom”
- Emil Struwig – “Liefde wen”
- Saarkie – “Vir altyd”
- Deon Groot – “As ek net jou man kon wees”
- Ons lieflinge (Rudi & Charné) – “Miljoene stemme”
- Ray Dylan – “Vir ewig jonk”
- DZL en Maruché – “Wees iemand”