Deon Groot se liedjie, “As ek net jou man kon wees”, betree dié week se Top-20 op nommer 20. Die liedjie is eintlik ʼn gedig vir sy eertydse meisie wat hy onlangs getoonset het. Dit het gekom nadat sy verongeluk het toe sy van die Kaap af gery het om by hom in Namakwaland te gaan kuier.
“Laat die wind my neem”, ʼn nuwe vrystelling van Joshua na die Reën, maak ook dié week sy toetrede tot die Top-20.
Elvis Blue behou die nommer 1-posisie vir ʼn vierde week met sy nuutste enkelsnit, “Die Brug”. Dit is ook die titel van sy nuutste album.
- Elvis Blue – “Die Brug”
- Refentse – “Vuil Vanderbijl”
- Ons lieflinge (Rudi & Charné) – “Miljoene stemme”
- ADAM – “Dis al wat ek het”
- Liezel Pieters – “Droë riviere”
- Len Muller – “Sing vir sente”
- Stella – “Deur die liefde en die seer”
- Die Heuwels Fantasties – “Gebruik my”
- Willem Botha – “Soen en vergeet”
- Bouwer Bosch – “Pleidooi”
- Joe Foster – “Ridder”
- Jo Black – “Bring die hoop weer terug”
- Sharoney – “Skyn”
- Riaan Grobler & Rinel – “Ons is liefde”
- Riaan Grobler – “Die Boek”
- Anders ft Hemelbesem – “Die tyd is nou”
- VITO – “Outjie van die platteland”
- Almarie du Preez – “Jy vir my”
- Joshua na die Reën – “Laat die wind my neem”
- Deon Groot – “As ek net jou man kon wees”
Dit help veel julle vra die publiek omverskoning maar julle herstel nie die fout wat julle begaan het nie. Verban die vrou of vra die man omverkoning in n openbare perskonferensie en lig sy ban en stuur hom en sy gesin Mauritius toe om te vergoed vir die leed wat julle hom aangedoen het deur diskriminatiewe rassistiese straf op hom en sy gesin toe te pas
iTunes gaan vanaand weer lekker geld maak uit my uit :-)