Na vier weke in die eerste plek, maak Jo Black plek vir Riana Nel, met haar liedjie “Jy sal weet”.
Francois van Coke het aan die begin van Februarie 2017 sy nuutste album uitgereik. Die liedjie, “Dit raak beter”, wat ook op sy nuwe album verskyn, begin vandeesweek op nommer 19.
Daniel Eeuwrick, wat in 2014 ‘n Ghoema-toekenning ontvang het vir Bester Alternatiewe Album, is weer terug met ‘n nuwe enkelsnit, “Oulap se pad”, wat die week op begin op nommer 20.
- Riana Nel – “Jy sal weet”
- Jo Black – “Skepe”
- Stella – “Nuwe more”
- Joe Niemand – “Honderd duisend hektaar”
- Franja du Plessis – “Kan nie ophou kyk nie”
- Kaleidoskoop – “Wegbreek”
- Leah – “Jou liefde”
- Len Muller – “Ek glo”
- Martin Bester – “Sterre”
- Die Heuwels Fantasties – “LED Liefde”
- Snotkop – “Cool soos Koos Kombuis”
- Bobby van Jaarsveld – “Geloof, hoop, liefde”
- Douvoordag – “Desembers”
- Wolwe-Dans – “Op wie jy kan vertrou”
- Georick Lomas – “Bazaruto”
- Lianie May & Jay – “Da’ vat hy”
- Heuning – “Vandag”
- Elizma Theron – “Ons dans as almal sit en kyk”
- Francois van Coke – “Dit raak beter”
- Daniel Eeuwrick – “Oulap se pad”
Onthou julle? Toentertyd was daar sangers wat werklik kon sing.