[Video] Wat beteken fiësta? Só sê bekendes

kykNET Fiëstas 2017 (Foto: Maroela Media)

kykNET Fiëstas 2017 (Foto: Maroela Media)

Bekendes het Donderdag in die Kunstekaap-teater in Kaapstad op die blou tapyt geskitter voordat die room van die kunstegemeenskap hul kykNET Fiesta-toekennings tydens ʼn regstreekse uitsending op kykNET in ontvangs geneem het.

Maroela Media het bekendes op die tapyt gevra om te sê wat hulle dink die woord fiësta beteken en meeste van dié antwoorde was in die kol! Hulle vertel ook wat hulle beplan om met hul beeldjies te maak.

Kyk ook na die volledige lys wenners op Maroela Media.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.