[Foto] Dít is hoekom jy ʼn helm moet dra

As jy motorfiets ry of ʼn sportsoort beoefen wat adrenalienbelaai is, is dit altyd ʼn goeie besluit om ʼn helm te dra, maak nie saak of jy net gou om die blok gaan ry nie. Hierdie mense se helms het beslis hul lewe gered …

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

5 Kommentare

SO ·

Ten spyte van ‘n valhelm het ek ‘n ouer verloor a.g.v. ‘n dame se nalatige en roekelose bestuursvermoe in verkeerskruising met verkeersligte

Linda Koekemoer ·

My seun is dood omdat n idoot voor hom ingeloop het. Valhelm was flenters.

Philip ·

Ek het vir meer as 27 jaar gery, elke dag. Dis of jy gaan dood gaan nie, maar waneer. Al my pelle is dood. Ek ry nie meer nie.

DPJ ·

Die valhelmet is deur disundiges ontwerp vir veiligheid, so ook veiligheidbelde. Dit wil nie sê mens is 100% veilig nie maar verbeter jou kaans tot oorlewing so baie. Net ‘n dwaas sal dit ignoreer.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.