[Foto’s] Disney-tonele in ʼn japtrap met papier-uitknipsels

The Lion King by die Millenium-brug in Gateshead, Engeland Foto: Rich McCor, paperboyo | Instagram

The Lion King by die Millenium-brug in Gateshead, Engeland Foto: Rich McCor, paperboyo | Instagram

Rich McCor (29), ʼn talentvolle kunstenaar van Londen, omskep internasionale besienswaardighede in bekende Disney-tonele danksy papier-uitknipsels.

McCor publiseer hoofsaaklik sy foto’s op Instagram en het meer as 153 000 volgelinge op dié sosialemedianetwerk. “Toe Disney my gevra het of ek saam met hulle wil werk, was dit maklik om ja te sê,” het hy aan Business Insider gesê. “Dit was groot pret om aan verbygangers te verduidelik waarom ek klein stukkies swart papier voor my kamera hou.”

Lees meer: Instagram, MyModernMet, Business Insider

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.