[Foto’s] Dokters met ʼn sin vir humor

Dit is nie altyd aangenaam om ʼn draai by die dokter te maak nie, maar ongelukkig iets wat deel van die lewe is. Sommige dokters maak die ervaring darem draaglik, en dan kry jy dokters wat uit hulle pad gaan om jou tyd saam met hulle byna pret te maak. Kyk hoe kreatief het dié dokters geraak:

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Piet Pompies ·

Ek is in Bloem gebore, in die druk gang af tot by …….

evsbest ·

MAL oor artikels soos die. Soveel beter na al die negatiewe nuus. Dankie MM!!!!!!!!!!!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.