[Foto’s] Koeke byna te oulik om te eet

ʼn Paar van hierdie koeke wys dat kreatiwiteit geen perke ken as jy genoeg versiersel in die kombuis het nie! Stuur gerus foto’s jou eie kreatiewe pogings aan ons by [email protected].

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

PRAGTIG! ·

Ag jene dis darem nou regtig kostelik. Kan nie dink dat mens dit met koeke kan doen nie. Dis werklik oorspronklik.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.