Video: Adolf Hitler vind uit Piet Retief braai by Dingane

Adolf Hitler het te hore gekom daarvan dat Piet Retief na Dingane toe is sonder militêre ondersteuning. Die gort is behoorlik gaar. Kyk hier wat Hitler oor Retief se onbesonnenheid te sê het.

12 Kommentare

Gemsbok ·

Ek kry nie die skakel om die video te aktiveer nie. Niks gebeur as ek op die prentjie klik nie. Ek gebruik Ipad met Ios6

Andries ·

Ek hou van die outeur se humorsin! Gerrit Maritz het eenders gevoel, ofskoon waarskynlik minder teatraal.

Die kommentaar is gesluit.