[Video] Só maak jy die wêreld se kleinste koppie koffie

Skermgreep uit die video

Die Finse koffiemaatskappy Paulig het die regisseur en animasiekunstenaar, Lucas Zanotto, gevra om ʼn koppie koffie met slegs een koffieboon te maak vir hul nuwe advertensie.

Zanotto gebruik ʼn naelvyltjie om die boon te maal en kook dan die water oor ʼn enkele kersie. Hy gooi uiteindelik die koffie in ʼn koppie so groot soos ʼn vingerhoed.

Zanotto, gebaseer in Helsinki, het ook die kinderapp YATATOY begin. Volg hom gerus op Vimeo en YouTube.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Johnny ·

Lyk maar na kouerige koffie as jy die flessie met kaal vingers vashou.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.