President Jacob Zuma het die versekering gebied dat die ANC nie die landelike armes in die steek sal laat nie, het die SABC Woensdag berig.
Lees meerAlles vir Donderdag 12 Mei 2011
Vermoorde sakeman ‘het oorgegee’
In Pretoria het ‘n 28-jarige man sy arms in die lug gehou en oorgegee toe hy doodgeskiet is tydens ‘n rooftog by ‘n hardewarewinkel.
Polisiebeamptes vas wat dossiere versteek
Twee polisiebeamptes, wat aan die Loate-speurdienste noord van Pretoria verbonde is, is Woensdag in hegtenis geneem ná ‘n ondersoek deur die Valke in Gauteng.