Valiant Swart In “Toorwoorde roep my” word Valiant Swart se lirieke saamgevat in ʼn besonderse en poëtiese bundel. Hierdie versameling is meer as net liedtekste,…
Lees meerAlles vir Vrydag 15 Julie 2011
Eerste gedigte
Antjie Krog ’n Herdruk met nuwe omslag van hierdie bundel wat in 1984 verskyn het en wat Antjie Krog se eerste twee bundels insluit: Dogter…
Versamelde werke
Ingrid Jonker ‘n Versameling van Ingrid Jonker se werke Oor die outeur Ingrid Jonker is op 19 September 1933 op Douglas in die Noord-Kaap gebore….
Die beginsel van stof
Breyten Breytenbach Breyten Breytenbach se nuwe bundel is in ’n sekere sin ’n terugskouing op die lewe en die digkuns van die digter en het…
Die algebra van nood
Johann de Lange Hierdie bekende digter se eerste bundel in byna 13 jaar is ’n belangwekkende gebeurtenis wat menige poësieliefhebber sal laat regop sit. Baie…
Groot Verseboek Deel 3
André P. Brink In die derde deel van Groot Verseboek blom die nuutste Afrikaanse poësie in ’n verbysterende verskeidenheid vanaf T. T. Cloete tot die…
Groot Verseboek Deel 2
André P. Brink Die tweede deel van Groot Verseboek stel ’n slagorde van gedugte vrouefigure op: Ina Rousseau – Ingrid Jonker – Wilma Stockenström –…
Groot Verseboek Deel 1
André P. Brink In die vyftigerjare, toe Groot Verseboek vir die eerste keer deur Tafelberg uitgegee is, en selfs nog in die vroeë tagtigerjare (toe…
Kringe in ‘n bos
Dalene Matthee ’n Houtkapper met ’n rustelose siel. ’n Legendariese olifantbul wat losbreek van sy trop … In die groen skemerwêreld van die Outeniekwa loop…
13 Uur
Deon Meyer Om 05:36 hardloop die vrou teen die hang van Leeukop. Sy is jonk, beeldskoon, Amerikaans – en beangs. Sy word soos ʼn dier…
Klassiek reeks: ’n Ander land
Karel Schoeman Teen die einde van die negentiende eeu kom ’n middeljarige besoeker uit Europa in die binneland van Suid-Afrika aan. Versluis is ’n afsydige…
Die Liewe Heksie Omnibus
Verna Vels, Piet Grobler Die Liewe Heksie Omnibus bevat een-en-dertig stories waarin die bekoorlike klein karaktertjie en haar maats, Blommie Kabouter, Karel Kat, Kwaaitjie Kabouter…
Moer toe die vreemde in
C. Johan Bakkes Of dit nou gaan oor sy ervaring as gids in die Visrivierskeurvallei in Namibië, sy ekspedisies na Kilimandjaro, sy besoek aan Timboektoe,…
Klassiek: Magersfontein, O Magersfontein!
Etienne Leroux Soos alle speed-cops is Le Grange eintlik ’n filosoof. Wanneer hy ’n stoet van sewe motors teen ’n rasende vaart in die rigting…
Klassiek reeks: Kennis van die aand
André P. Brink Die verbod op Kennis van die aand in 1974 was ’n keerpunt in die geskiedenis van die Afrikaanse letterkunde. Die publisiteit het…
Griet skryf ‘n sprokie
Marita van der Vyver “Sy moes sprokies spin om aan die lewe te bly. Nie net om haar brood te verdien nie, maar ook om…
Anderkant die scrap
Dana Snyman Agt en veertig uitgesoekte Dana-stories. Vir lesers wat wou weet wie daardie mense op die omslag van Dana se blitsverkoper Uit die binneland…
Eilande
Dan Sleigh Eilande is méér as net ‘n boek. Dis ‘n magistrale roman, ‘n oerteks wat saam met die Dagjoernaal van Jan van Riebeeck gelees…
Kook en geniet
S.J.A de Villiers Kook en geniet het in 1951 vir die eerste keer verskyn. Met meer as ’n miljoen eksemplare in druk is dit ongetwyfeld…
Fabels van Esopus
Beverley Naidoo, Piet Grobler ’n Muisie red ’n magtige leeu se lewe; honger Sprinkaan, te lui om kos op te gaar, kry geen simpatie by…