“Protes is jou uitroep vir hulp voor jy iets radikaal doen” – Steve Hofmeyr
Lees meerAlles vir Vrydag 29 Julie 2011
Zuma se besluit oor hoofregter ongrondwetlik
President Jacob Zuma se besluit om hoofregter Sandile Ngcobo se ampstermyn te verleng is Vrydag deur die grondwethof as ongrondwetlik beskryf.
Ysige weer oor die naweek verwag
Die Suid-Afrikaanse weerdiens waarsku dat ysige weerstoestande van Vrydag oor die hele land sal voorkom.
Brandstofpryse weer bo R10 per liter
Die prys van brandstof sal Woensdag met 17c per liter verhoog.
Miljoene rande se onveilige toestelle vernietig
Die nasionale reguleerder vir verpligte spesifikasies (NRCS) het Vrydag R3 miljoen se onveilige toestelle vernietig.
Oop standpunte nodig in die oop gesprek
Die oop gesprek “So noodsaaklik soos die bloedsomloop vir die liggaam is, so noodsaaklik is die sirkulasie van gedagtes vir ʼn volk. Die sirkulasie van…
Lindley-moordenaars swaar gestraf
Twee van die ses mans wat skuldig bevind is aan die moord op die Potgieter-gesing van Lindley in die Vrystaat is vandag elk drie lewenslange vonnisse opgelê.
Vermiste man gevind
‘n 29-jarige man wat vroeër die week in Hatfield in Pretoria vermis geraak het is in Watloo gevind. Gerrie Jansen van Rensburg het Dinsdagmiddag vermis…
Die petrolstaking is verby
Die afgelope 18 dae se petrolstaking, wat gedeeltes van die land tot stilstand geruk het, is verby.
Vrou en baba sterf in gru-botsing
‘n Vrou en haar ses maande oue baba is dood nadat drie motors en ‘n vragmotor vanoggend naby die Olifanstfontein-afrit op die N1 teen mekaar gebots het.
Nog twee polisiebeamptes dood
Twee polisiebeamptes is vroeer vanoggend dood gevind in ‘n huis in Sebokeng, suid van Johannesburg.
29 Julie 2011
Trouens, jy is reeds swanger en jy sal ‘n seun in die wêreld bring. Sy hare mag nie geskeer word nie, want die kind sal…
29 Julie 2011
Help ons om ʼn nuwe woord in Afrikaans te skep! Waarmee sou jy piercings vertaal? (Piercings verwys hier na iemand wat op verskillende (ongewone) plekke…