Toe sê hulle: “Kom ons bou vir ons ‘n stad met ‘n toring waarvan die punt tot in die hemel reik en ons maak so…
Alles vir die maand Julie 2011
4 Julie 2011
Die reënboog sal in die wolke wees, en wanneer Ek dit sien, sal Ek dink aan die ewige verbond tussen My en al die lewende…
3 Julie 2011
Hier volg die verhaal van Noag. Noag was ‘n regverdige man. Onder sy tydgenote was hy onberispelik en hy het naby God geleef. Genesis 6:9…
Boek: As jy ‘n ster sien verskiet
Maya Fowler Riekie Taylor is tydelik uit die skool geskors nadat sy haar hare swart gekleur het en boonop gevang is dagga rook. Maar dis…
Staan Vas
34 Grade Suid is die breinkind van die sanger Sean Else, van Eden-faam, en Ampie du Preez, wat onlangs saam die krieketspeler AB de Villiers ‘n CD vrygestel het. Staan Vas is ‘n kombinasie van dié twee se liefde vir country-pop. Die musiek is aards en melodies.
2 Julie 2011
Hulle het gehoor hoe die Here God in die tuin wandel teen die tyd dat die aandwind opkom, en die mens en sy vrou het…
1 Julie 2011
In die begin het God die hemel en die aarde geskep. Genesis 1:1 “In die begin het God die hemel en die aarde geskep… God…