Die Nelson Mandela-brand het groter geword as die party en selfs die land waarvan hy die president was. Regoor die wêreld word die Mandela-brand met…
Alles vir die maand Julie 2011
Man wat drankie op Zuma mors skuldig aan aanranding
Die man wat sy drankie op president Jacob Zuma gemors het tydens die Durban July-perdewedren verlede jaar, is skuldig bevind op ʼn klag van aanranding.
Hoofregter Ngcobo kondig uittrede aan
Die minister van justisie, Jeff Radebe het vanoggend bekendgemaak dat hoofregter Sandile Ngcobo sy besluit om sy termyn te verleng, teruggetrek het.
28 Julie 2011
Idioom: Die eerste gewin is kattegespin Betekenis: Wat ʼn nuweling in ʼn spel wen, word gewoonlik weer later verloor. Waar kom dit vandaan? Kattegespin is…
Opknapping vir Johannesburg se paaie
Die Johannesburgse padagentskap het aangekondig dat hy binnekort slaggate, stormwaterdreine en verkeersligte in die stad sal herstel en opgradeer.
28 Julie 2011
Toe het die Here na Gideon toe gedraai en vir hom gesê: “Gaan met die krag wat jy het en gaan red die Israeliete uit…
Eskom sê kragonderbrekings kan voorkom
Die voortslepende staking in die steenkoolbedryf is besig om druk te plaas op Eskom se steenkoolvoorraad.
Nog ʼn polisieman vermoor
ʼn Polisieman is doodgeskiet nadat hy en ʼn kollega ʼn vrou bygestaan het naby die Joe Slovo-informele nedersetting in Reiger Park aan die Oos-Rand.
Onveranderde Cheetahs-span na die Haaitenk
ʼn Onveranderde Cheetahs-span sal die Haaie pak tydens Saterdag se Curriebeker-kragmeting.
Suid-Afrika bevolking oor 50 miljoen
Statistiek Suid-Afrika het bekendgemaak dat die land se bevolking die 50-miljoen kerf oorgesteek het. Volgens die agentskap word die bevolking tans op sowat 50,59 miljoen geskat.
Ope brief aan almal wat Afrikaans is
Beste Wieookal, Ek weet dat jy Afrikaans praat, ek weet ook Afrikaans is nie ʼn witmanstaal nie, ek weet ook van die wonderlike invloed van…
27 Julie 2011
“Mag al u vyande so omkom, Here, maar mag dié wat vir U liefhet, wees soos die son wat in sy volle krag skyn.” Daarna…
27 Julie 2011
Het jy geweet? Daar word dikwels gewaarsku teen die gebruik van mag in plaas van kan as sou mag ʼn oorname van Engels may wees;…
Twee mank Bokke keer terug na SA
Die vaste voorspeler Flip van der Merwe en heelagter Gio Aplon, keer môre terug huis toe van die Springbokke se Drienasie toernooi.
Stakings kring na goudsektor uit
Werkers in die goudbedryf gaan ook moontlik begin staak. Die National Union of Mineworklers (NUM) het die Kamer van Mynwese in kennis gestel dat werkers in die goudsektor Donderdag sal begin staak nadat onderhandelinge Maandag op ʼn dooiepunt uitgeloop het.
Talle sterf in vliegongeluk
Tagtig mense is dood nadat ‘n militêre vliegtuig in ‘n berg in die suide van Marokko vasgevlieg het.
Ysige weerstoestande duur voort
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag is vandag ingespan om motoriste wat in dik sneeu op die N3 tussen Villiers en Harrismith in die Vrystaat vasgekeer was te help.
Parkbewaarder vas vir renosterstropery
ʼn Wildbewaarder van die Kruger Nasionale Park is vir beweerde renosterstropery in hegtenis geneem.
Tukkies-student steeds vermis
Duncan Allen, ʼn derdejaarstudent aan die Universiteit van Pretoria, wat nege dae gelede vermis geraak het, is steeds soek.
Oupa skiet vermeende inbrekers
EWN berig dat ‘n 71-jarige oupa in ʼn skietgeveg met drie rowers betrokke geraak het nadat hulle na bewering by sy huis probeer in breek het.