Die ANC het die moontlikheid om die verweer van openbare belang in die Wetsontwerp op die Beskerming van Inligting in te sluit, finaal die nekslag toegedien.
Lees meerAlles vir die maand Augustus 2011
Malema-verhoor word Vrydag hervat, klagtes dalk laat vaar
Die ANC-jeugliga se dissiplinêre verhoor teen sy jeugligaleier, Julius Malema, en vyf van sy kollegas is tot Vrydag uitgestel.
Vrou (65) vermoor, man gewond tydens huisroof
ʼn 65-jarige vrou is vermoor en haar man gewond deur gewapende rowers in Roossenekal in Limpopo.
Vermiste man se liggaam langs hoofweg gevind
Die eienaar van Birds and Pets for Africa in Kempton Park, wat sedert Maandag vermis was, se liggaam is Woensdagoggend gevind.
Die pad na Skuilhoek
Hans du Plessis “’n Pragtige liefdesverhaal wat terselfdertyd waarde wen omdat hierdie tydperk grootliks onverken is in Afrikaanse fiksie.” – Jeanette Ferreira, skrywer en voormalige…
Kaas-en-aartappel-frittata
Bederf jou gesin dié naweek met ‘n heerlike kaas-en-aartappel-frittata.
Word stil voor God
Sukkel jy met jou gebedslewe? Voel jy soms dat “gebed nie werk nie”? Wat mense dikwels nie besef nie, is dat ons ons gebede wil…
Nuutgemaak
Elza Meyer “As jy binne die wil van die Vader vir jou lewe funksioneer, sal jy vind dat Christus alreeds elke toe deur aangespreek het…
Eersgeborene Omnibus 2
Karen Kingsbury Die laaste drie topverkoper-boeke van die gewilde Eersgeborene-reeks is nou saam in een boek beskikbaar. Dit bied driedubbele leesgenot aan alle Karen Kingsbury-aanhangers….
Die afskeid
Karen Kingsbury Lesers het Bailey Flanigan leer ken in die intriges van die Baxter-familie, maar nou het sy haar eie reeks! Die afskeid is die…
Net ‘n lewe
Fransi Phillips Net ’n lewe is die wenner van die LAPA-Romankompetisie 2010/2011. Die hoofkarakter van Net ’n lewe laat ’n dagboek na waarin sy lakonies,…
Lendetaal: Homoërotiek in die kunste en in die letterkunde
Hennie Aucamp In Lendetaal gee Hennie Aucamp sy perspektief op vrae rondom kwessies oor homoërotiek in die kunste en in die letterkunde. Onder die afdeling…
Die dokter as vennoot
Dr. Dawie van Velden Van 2006 tot 2011 het dr. Dawie van Velden honderde lesers se mediese vrae in Huisgenoot beantwoord. Die dokter as vennoot…
Malema-verhoor gaan voort by Luthuli-huis
Paaie rondom die ANC se Luthuli-huis in Johannesburg is Woensdagoggend weer oopgestel terwyl die jeugligaleier, Julius Malema, se verhoor voortgaan.
Moenie terugdeins vir turksvy van gister
Partykeer is geskiedenis nes ʼn turksvy. Aanvanklik stroopsoet, maar wanneer die lekkerte al vergete geraak het, bly die klein dorings nog agter en brand en…
31 Augustus 2011
“Hy (Jesus) het op die see na hulle toe aangeloop gekom…(en) het toe in die skuit geklim, en die wind het gaan lê”. Om op…
31 Augustus 2011
Idioom:
Iets agterweë laat
Malema se verhoor skuif na onbekende plek
Die ANC het aangekondig dat sy jeugligaleier, Julius Malema, se dissiplinere verhoor nie langer by Luthuli-huis in Johannesburg sal plaasvind nie.
Nog twee renosters vir horings gestroop, moratorium oorweeg
Die polisie in Limpopo is op soek na wildstropers wat twee renosters geskiet het en hulle horings verwyder het.
ANC blameer jeugliga vir chaos by Malema-verhoor
Die ANC blameer sy jeugliga vir die chaos wat by Luthuli-huis in die Johannesburgse middestad heers waar jeugligaleier , Julius Malema, verhoor word.