Die volgende fase van die Gautrein, tussen Rosebank-stasie in Johannesburg en Hatfield-stasie in Pretoria, sal van Dinsdagoggend operasioneel wees.
Lees meerAlles vir Maandag 1 Augustus 2011
Polisieman skiet kaptein en stasiekommissaris
ʼn Polisieklerk het Maandagmiddag die Rosebank polisiestasie binnegestorm en ʼn polisiekaptein doodgeskiet en die stasiekommissaris gewond.
Illustrasies uit Ronelda S Kamfer se nuwe digbundel Grond/Santekraam
Die digter Ronelda S Kamfer het met die strokiesprent-skeppers Nathan en André Trantraal saamgespan om gedigte uit haar nuwe digbundel, Grond/Santekraam, op ʼn vars en…
AfriForum Jeug bring hofaansoek oor jeugopleiding by millitêre basis
AfriForum Jeug gaan ʼn hofaansoek bring om besonderhede te kry oor opleiding wat in die komende week by die Saldanha millitêre basis gaan plaasvind.
Vrystaat boer se lyk in vlak graf gevind
Die liggaam van ʼn Vrystaatse boer is vanoggend in ʼn vlak graf gevind op sy plaas naby Reitz.
Blou Bul-moordverhoor begin eers 5 September
Die moordverhoor van die Blou Bul-stut Bees Roux sal van 5 tot 9 September in die hooggeregshof in Pretoria plaasvind.
Regering gee toe dat debat oor nasionalisering skadelik is
Die minister van openbare ondernemings, Malusi Gigaba, sê die regering is bewus daarvan dat die debat oor nasionalisering skade doen aan die land se beeld en beleggings in Suid-Afrika.
1 Augustus 2011
“Hulle (Israel) het My verwerp as koning oor hulle.” Israel wou “soos al die nasies” wees. Saul as hul eerste koning begin goed, met God,…
Erken gerus ons subjektiewe belewenisse
“You and I do not see things as they are. We see things how we are” ~ Herb Cohen (1933 – ), Amerikaanse platemaatskappybestuurder Hierdie is…
Geheimsinnige Bokverhale en goeie Curriebekerrugby
Met nog net 39 dae oor voor voordat die grootste rugby skouspel vir 2011 begin, moet Snorre baie bekommerd wees – of glad nie! 79 punte…
1 Augustus 2011
Het jy geweet? Die verskil tussen die meervoudsvorme manne en mans is nie presies af te baken nie. Normaalweg dui mans die neutrale gebruik aan:…