Talle Springbokke sal die naweek in aksie wees tydens die Curriebeker-reeks nadat verskeie spanne Bokspelers ingesluit het in hulle spanne vir die naweek se wedstryde….
Lees meerAlles vir Woensdag 3 Augustus 2011
Mubarak pleit onskuldig op aanklagte
Die voormalige president van Egipte, Hosni Mubarak, en sy twee seuns het vanoggend onskuldig gepleit op aanklagte van onder meer moord en korrupsie. Die aanklagte…
Is jy ‘n Breivik?
Lees Steve Hofmeyr se artikel en luister na die onderhoud op RSG
3 Augustus 2011
“Jy (Dawid) is ‘n beter man as ek (Saul), want jy het aan my goed gedoen en ek het jou kwaad aangedoen.” Dawid en Saul…
Heli-ongeluk op UK-kampus
ʼn Helikopter het by die Universiteit van Kaapstad se middelkampus neergestort.
Matie-student kritiek na val van brug
‘n Student aan die Universiteit Stellenbosch is in ‘n ernstige toestand in die hospitaal opgeneem nadat hy na bewering van ‘n brug geval het naby die Neelsie studentesentrum.
Moord op boer: verdagtes nie in hof, minderjarig
Die twee verdagtes wat aangekla word van die moord op ʼn Vrystaatse boer vroeër die week, het nie vandag in die hof verskyn nie aangesien hulle minderjarig is.
Moorde op polisiebeamptes neem af
Die aantal polisiebeamptes wat sedert 1994 in Suid-Afrika vermoor is, het met 61,9% afgeneem.
3 Augustus 2011
Idioom: Lood swaai Betekenis: Jou plig versuim of probeer ontduik, veral van werk gesê Waar kom dit vandaan? Die uitdrukking kom uit die dae voordat…