“Hy het die huis van die Here, die paleis en al die huise in Jerusalem afgebrand… So is Juda dan uit sy land weggevoer.” Ongeveer…
Lees meerAlles vir Dinsdag 9 Augustus 2011
Vermiste Tukkies-student se liggaam gevind
Duncan Allan, die Tukkies-student wat drie weke gelede vermis geraak het, se liggaam is in sy motor buite Pretoria gevind.
Polisielid vas na bankroof gefnuik word
Drie mans is Dinsdagoggend in Witbank in Mpumalanga in hegtenis geneem nadat hulle ʼn bank probeer beroof het.
DA sê vroue steeds nie vry van onderdrukking
Die DA sê vryheid van onderdrukking is slegs ʼn realiteit vir ʼn paar vroue in Suid-Afrika.
768 kriminele sake teen polisie
Die minister van polisie, Nathi Mthetwa, sê daar is sedert Januarie 2009 768 kriminele sake teen polisiebeamptes aanhangig gemaak.
Boere maak reeds planne – en sal aanhou
Die landbougemeenskap het die afgelope maande in die media en in onderhandelinge met politici onder skoot gekom dat regeringsbeleid oor grondhervorming te dikwels gekritiseer word…
9 Augustus 2011
Waar kom die woord vandaan? Woord: Melodrama Betekenis: Sensasionele toneelstuk waarin handeling en intrige belangriker is as karaktertekening, wat daarop bereken is om sterk gevoelens…