Die twee tieners wat aangekla word van die moord op die Vrystaatse boer, Thinus Uitenweerde, is borgtog geweier in die Bethlehem landdroshof.
Lees meerAlles vir Woensdag 10 Augustus 2011
Shrien Dewani mag aan SA uitgelewer word
Shrien Dewani, wat verdink word van die moord op sy vrou Anni, mag na Suid-Afrika uitgelewer word om verhoor te word.
Mees gesoekte misdadiger ontsnap uit hof
Een van Suid-Afrika se mees gesoekte misdadigers, Bongani Moyo, het Woensdagoggend uit die Pretoria landroshof ontsnap berig EWN.
Die onrus smeul in Londen
‘n Jongman met ‘n gesigbalaklava wat oorhaal om ‘n petrolbom na ‘n rooi Londense bus te gooi. ‘n Pragtige glas- en siersteenwinkelsentrum se ingang met ruwe planke diggetimmer.
Afrikaanse Musiekfees 10
27 Augustus 2011 Die Afrikaanse Musiekfees 10 is hier. Tien jaar van uitverkoopte en hoogs suksesvolle Afrikaanse Musiekfeeste by Carnival City. Vanjaar se Afrikaanse Musiekfees…
Gautrein-busbestuurders terug by die werk
Gautrein-busbestuurders wat vroeër die week begin staak het, is terug by die werk.
Dis koue kos skat
18-19 Augustus 2011 / Centurion Teater (Marita van der Vyver/Alexa Strachan) Marita van der Vyver het in 1992 letterkundige opspraak gemaak en gesorg vir ’n…
Die Amper Groot Fees
11-13 Augustus 2011 Die Amper Groot Fees is ‘n fondsinsamelingsprojek van die Goedehoop Ondertseunerklub. Die GOKKE, soos hulle ook bekendstaan word deur ouers van Laerskool…
De Wildt Vori-Berg fees
12-13 Augustus 2011 Dié van julle wat laas jaar by die fees was, sal weet dat die 2010 fees propvol gedruk was van heerlike vermaak…
Groet sonder woorde
21 Augustus 2011 / Atterbury Teater “Hierdie somer bring Karla du Plessis ʼn gedeelte van Ofschaaid zunder woorde/Groet sonder woorde na Suid-Afrika. Sy word vergesel…
Pionier Wildsfees
18-20 Augustus 2011 Pionier Hoërskool se Wildsfees vind die jaar van 18-20 Augustus plaas. Vrydag 19 Augustus 2011 07h00 – 10h00 • Stalletjies open vir…
Binnekamer
26-27 Augustus 2011 / Atterbury Teater Dit was lankal tyd vir `n nuwe vertoning van musiekteaterdiva Amanda Strydom. Hertzogpryswenner Deon Opperman en musieklegende Janine Neethling…
Horingfees
26-27 Augustus 2011
Gariep Kunstefees
1-4 September 2011 Gariep 2011 is feesbevange in September Kimberley raak vroeg in September 2011 feesbevange! Die Gariep Kunstefees word van 1 tot 4 September…
Dinsdae by Morrie
18-30 Oktober 2011 / Staatsteater Chris van Niekerk en Pedro Kruger in Mitch Albom en Jeffrey Hatcher se Dinsdae by Morrie. Vertaal, verwerk en geregisseer…
Die aangewese grondslag vir aansprake op vryheid en selfstandigheid
Teen die agtergrond van ʼn groeiende verlies aan vertroue in die beskerming wat die grondwet aan minderhede moes verleen, is Afrikaners oor ʼn breë front…
10 Augustus 2011
Lees vandag asseblief weer Psalm 23. Lees dit sommer ‘n paar keer oor en oor. Soos vir koning Dawid wil die Here ook vandag jou…
10 Augustus 2011
Idioom: Die kuikens tel nog voor hulle uitgebroei het / Voor jy weet of die henne van die haan hou Betekenis: Op iets staatmaak wat…