President Jacob Zuma het die Openbare Beskermer se bevindinge oor die huur van twee geboue vir die polisie, aanvaar.
Alles vir die maand Augustus 2011
7 Augustus 2011
Salomo bou vir God ‘n tempel, ‘n huis, waarna “ die magtige teenwoordigheid van die Here” die tempel vul. Die tempel was die teken van…
7 Augustus 2011
Woord: Plets Betekenis: Met ʼn plat hou slaan, of in vloeistof neerval, -plof: Die water op die vloer, die klip op die dam laat plets….
Jagter voor toeriste doodgeskiet
‘n Professionele jagter is doodgeskiet tydens ‘n rooftog, terwyl hy toeriste op ‘n toer in Mpumalanga gelei het.
6 Augustus 2011
Idioom: ʼn Twisappel Betekenis: ʼn Geskilpunt Waar kom dit vandaan? Ontleen aan die Griekse mitologie: die goue appel wat die godin van twis en tweedrag,…
6 Augustus 2011
Salomo as volgende koning van Israel vra van die Here: “Gee my die gehoorsaamheid aan U dat ek u volk reg sal regeer en in…
Ligte sneeu op Tafelberg
Die Tafelberg-sweefspoormaatskappy het op sy Twitter-blad gesê dat ligte sneeu op Tafelberg geval het.
Onbeskryflik
Charné Grabie Elke keer wanneer ‘n nuwe vroulike kunstenaar haar verskyning op die musiekindustrie se horison maak, wag almal met opgehoue asems en onbeskaamde hóóp:…
Malema na bewering betrokke by korrupte tenderprossese
Die ANC-jeugliga president, Julius Malema, is na bewering betrokke by korrupte tenderprosesse, aldus ʼn berig in Vrydag se Mail&Gaurdian.
TLU-SA kap Cosatu en ANC oor nasionalisering, grond
Die Transvaalse Landbou-Unie (TLU-SA) sê Cosatu se erkenning dat ʼn ANC-taakspan aangestel is om nasionalisering en die implementering daarvan te ondersoek, bewys dat die regerende…
Só lyk vermoorde Vrystaatse boer
Henri Uitenweerde, seun van die vermoorde Thinus Uitenweerde, het dié foto van sy pa op die sosiale netwerk Facebook geplaas.
Ekonomiese Codesa is doodgebore
Al meer meningsvormers reken dat ons ʼn “ekonomiese Codesa”, of Coecsa, vir Suid-Afrika nodig het. Die ekonomie gaan deur moeilike tye, terwyl werkloosheid en armoede…
5 Augustus 2011
“Toe sê Dawid vir Natan: ‘Ek het gesondig teen die Here.’ En Natan sê vir hom: ‘Die Here het jou sonde vergewe.” Dawid is vir…
5 Augustus 2011
Woord: Vaam Betekenis: (skeepvaart) Lengtemaat, die lengte van die uitgestrekte arms, ongeveer 1,8 m: Tien vaam diep.
Wittes in bestuursposte ‘n skande, sê cosatu
Die vakverbond Cosatu sê dit is ʼn skande dat 73,1% van top bestuursposisies steeds deur wittes beklee word.
Vermiste Wes-Rand seuns gevind
Twee seuns van Krugersdorp aan die Wesrand word vermis nadat hulle Sondag 31 Julie laas by ʼn huis in Kenmare gesien is.
4 Augustus 2011
“Daar is niemand soos U nie. Buiten U is daar geen God nie, van hoeveel gode ons ook al gehoor het.” Hierdie belydenis is deel…
Afrikaners, veral regs, kort konserwatiewe realisme
Is daar ’n egte ‘konserwatiewe tradisie’ onder Afrikaners? In weerwil van die algemene opinie word hieronder aangevoer dat daar met enkele uitsonderings na nie iets…
Minder wit kinders gaan skool
Die aantal wit leerders tussen 16 en 18 jaar wat ʼn onderwysinstelling bywoon het afgeneem van 91,9% in 2002 tot 86,6% in 2009. Dit is…
Matie-student oorlede na hy van brug val
Die Matie-student wat van ‘n brug geval het naby die Neelsie-studentesentrum, is Woensdagmiddag oorlede. Die 22-jarige Reynard Strydom is met ernstige bors- en kopsbeserings in…