Een van die mans wat skuldig bevind is aan die moord en verkragting van ʼn polisievrou van Bloemfontein is twee keer lewenslank tronkstraf gevonnis.
Lees meerAlles vir Vrydag 2 September 2011
Selebi se aansoek om appèl in November aangehoor
Die Nasionale Vervolgingsgesag het aangekondig dat die voormalige polisiehoof, Jackie Selebi, se appèl teen sy skuldigbevinding aan korrupsie in November aangehoor sal word.
Suid-Afrika wen nog twee medaljes by wêreldkampioenskap
Die Suid-Afrikaanse atletiekspan is in die 17de plek by die wêreldkampioenskappe in Suid-Korea nadat hy Vrydag nog twee medaljes ingepalm het.
Petrol gaan weer op
Die departement van Energie het aangekondig dat die prys van alle grade petrol aanstaande Woensdag met nege-sent ‘n liter styg.
ANC verwerp Malema se aansoek om klagtes te laat vaar
Die ANC se Nasionale Dissiplinêre Komitee het jeugligaleier, Julius Malema, se aansoek om die klagtes teen hom ter syde te stel, verwerp.
Terugvat-houding oor grond tel stoom op
Die langverwagte groenskrif wat ʼn nuwe koers en implementeringstrategie vir grondhervorming moet aandui, is eindelaas in die openbare domein. Die Kabinet het dit vir bespreking…
2 September 2011
“Gaan na jou huis toe… gaan vertel vir hulle wat die Here alles vir jou gedoen het en dat Hy jou jammer gekry het.” ‘n…
2 September 2011
Woord:
Jantjie-sonder-erg