Uitspraak in die haatspraakverhoor teen ANC jeugligaleier, Julius Malema, sal op 12 September gelewer word.
Lees meerAlles vir Maandag 5 September 2011
Wen dubbelkaartjies na Chris van Niekerk se produksie, “Bye ma, Jaypee”, wat Saterdag, 10 September en Sondag, 11 September in Atterbury Teater, Pretoria wys. Klik hier vir meer inligting
WEN!
Bye ma, Jaypee
10-11 September 2011/Atterbury Teater Gebaseer op ‘n ware verhaal Met: Chris van Niekerk Regie: Margit Meyer-Rodenbeck Teks: Daleen Kruger Vervaardigers: Herman Pieters en Margit Meyer-Rodenbeck…
Paartjie vas na hulle pasgebore tweeling vermoor
ʼn Vrou en haar kêrel is in hegtenis geneem nadat hulle na bewering hulle pasgebore tweeling doodgemaak het.
Nuutste misdaadsyfers die week bekend
Die ministerie van polisie sê hy sal in dié week die nuutste misdaadstatistiek bekendmaak.
Moenie hulle moer nie, asseblief
Drie dae… dis hoe lank ons nog moet wag vir die grootste sportgebeurtenis van 2011. Dit is die dag wanneer die All Blacks die openingswedstryd…
Blou Bul-moordverhoor weer uitgestel
Die moordverhoor van die Blou Bul-stut Bees Roux is uitgestel tot Woensdag aangesien sy regsverteenwoordigers gesprekke met die staat moet finaliseer.
Die kamferkis
Sjane van Aswegen Die kamferkis is ’n liefdesroman. Mien de Jager se ouers het haar gewaarsku teen die euwels en gevare van “vreemde jongetjies”. Hulle…
5 September 2011
“Dit is soos u sê: Ek is ‘n koning,” antwoord Jesus…(maar) my koninkryk is nie van hierdie wêreld nie.” Dit is die antwoord wat Jesus…
Wat praat jy! Afrikaanse idiome, gesegdes en vaste uitdrukkings met verklarings
Saamgestel deur Johanna de Wet Wat praat jy! bevat meer as 20 000 Afrikaanse gesegdes, vaste uitdrukkings en idiome. Hierdie vaste uitdrukkings, gesegdes en idiome…
Kraak-i-Mossel Dorpsfees
9-11 September 2011 Mosselbaai is ‘n baie mooi dorp en dit is waarom dit ook as een van die finaliste in die Kwela/Rapport Dorp van…
Hartland Landbouskou
9-11 September 2011 Hartland Landbouskou program: 5 – 9 September: Nasionale Karkas kompetisie 7 – 10 September: Skou beeste – verskillende rasse: Simmentalers, Brahmane, Simbra….
Agri Megaweek
14-16 September 2011 Die jaarlikse Agri Mega Week op Mega Park, buite Bredasdorp in die pragtige Overberg, Wes-Kaap, groei steeds en beloof hierdie jaar se…
Standerton Hoëveld Fees
15 – 17 September 2011 Waar: Skougronde, Standerton Mpumalanga, Wat: Die grootste landbou Fees in Mpumalanga. NGSU Steekssaalperdskou – laas jaar was daar 180 saalperde…
Zebrafees
23-24 September 2011 ‘n Gesinsdag propvol vermaak in ‘n veilige omgewing, met veilige parkering, heerlike plattelandse kuier en gasvryheid, billike toegangsgelde en iets vir almal….
Motsepe is SA se rykste
Die mynmagnaat, Patrice Motsepe, is volgens die Sunday Times die rykste persoon in Suid-Afrika.
RDK steun glo Mogoeng-benoeming
Die Regterlike Dienskommissie (RDK) sal aan president Jacob Zuma aanbeveel dat Mogoeng Mogoeng die land se nuwe hoofregter moet wees.
Blou Bul-moordverhoor begin
Die moordverhoor van die Blou Bul-stut Bees Roux sal van 5 tot 9 September in die hooggeregshof in Pretoria plaasvind.
Dis goed dat elkeen die kwelvrae anders hanteer
Dat die Afrikanervolk in 2011 onder druk is in vele opsigte is ‘n aspek wat mense grootliks oor gaan saamstem. Die aanloop en geskiedenis oor…
5 September 2011
Woord:
Biggel