SANParke het Suid-Afrikaners aangemoedig om voordeel te trek uit Nasionale Parkeweek, waartydens hulle gratis toegang ontvang tot van die land se nasionale parke.
Lees meerAlles vir Maandag 12 September 2011
ANC sê “Skiet die boer”-uitspraak is “ontstellend”
Die ANC het regter Colin Lamont se beslissing dat die woorde “Skiet die boer” haatspraak is, as onstellend beskryf.
“Ester – die musical” ʼn pluimpie in die hoed van die Afrikaanse teaterbedryf
Die produksie “Ester, die musical” het op 6 September in die Staatsteater, Pretoria geopen. Vir teaterliefhebbers wat dit deesdae nie meer kan bekostig om geleenthede in dié teater by te woon nie, is hierdie die groen lig. Dis een van dié produksies van die jaar wat jy nie kan bekostig om mis te loop nie.
Cliff aangekla na beweerde sekssistiese aanmerking
Die 5FM-radiojoggie en Idols-beoordelaar, Gareth Cliff, is daarvan aangekla dat hy ʼn sekssistiese aanmerking gemaak het oor vroue tydens ʼn regstreekse onderhoud, berig die Star.
‘n Uittreksel uit Byleveld: Dossier van ‘n baasspeurder
Lyke op die water
Swanger vrou deur motor getref
ʼn 25-jarige swanger vrou is Maandagoggend deur ʼn motor omgery op William Nicol rylaan in Bryanston in Johannesburg.
“Skiet die boer” is haatspraak
Regter Colin Lamont het bevind dat die woorde “Skiet die boer” haatspraak is.
Pa dood, seun kritiek na motorfietsongeluk
ʼn Pa is dood en sy 18-jarige seun ernstig beseer nadat die seun beheer verloor het oor die motorfiets waarop hulle gery het.
Tirannie van die meerderheid, destyds en nóú
‘n Aanklag wat nie aldag teen Suid-Afrika se ‘wit minderheidsregering’ van weleer gemaak word nie, is dat dit meerderheidsoorheersing beoefen het. Tog het veral liberale…
12 September 2011
’n Man van Afrika (Etiopië) is op pad terug nadat hy in Jerusalem gaan aanbid het en hy lees uit Jesaja. Hy is ‘n soeker….
12 September 2011
Idioom:
ʼn Witbroodjie