President Jacob Zuma sê die nuwe lugredery wat Vrydag deur die taxi-industrie bekendgestel is, is ʼn praktiese voorbeeld van ekonomiese en sosiale emansipasie.
Lees meerAlles vir Vrydag 16 September 2011
Malema-verhoor: Een van die klagte teruggetrek
Die ANC sê een van die klagtes teen sy jeugligaleier, Julius Malema, is voorwaardelik teruggetrek nadat daar ʼn aansoek gebring is dat die nasionale dissiplinêre komitee nie die klag mag aanhoor nie.
Minister weier om handsak te laat skandeer, belastingbetaler dok op
Die minister van internasionale betrekkinge en samewerking, Maite Nkoana-Mashabane, sê weiering om haar handsak deur ʼn lughawe se skandeerder te laat gaan, het belastingbetalers duisende rande uit die sak gejaag.
Wildvreemd
Die heuningboer se stomtaal pla my min. Nog nooit was dit vir haar nodig om te beduie sy sal markdag wag by die Ruig se rand nie. Vandat ek haar ken, daag ek net op en sy is daar. Met haar heuning en haar kerse, haar kaal voete en stiltes…
Bambi en die boef
Anita du Preez Bambi le Roux kan kies en keur onder die manne. Maar sy moes nooit saam met daardie vent afgeneem geword het by…
Meerminliefde
Lizet Engelbrecht René is ’n vrou met ’n humeur. Veral as iemand ’n dier wil skade aandoen, vlam sy goed op, nes haar vlamrooi hare….
Nuwe ondersoek na omstrede wapenskandaal, verwelkom
Politieke partye en ander liggame het president Jacob Zuma se besluit om ʼn nuwe kommissie van ondersoek aan te stel om die omstrede multimiljoenrand-wapenskandaal te ondersoek, verwelkom.
Jong man gee hom oor na moord op ma
ʼn Jong man van Bloemfontein in die Vrystaat het homself na meer as ʼn jaar op vlug aan die polisie oorgegee in verband met die moord op sy ma, berig Volksblad.
Vyf verdagtes vas na roof by Pta-winkelsentrum
Die polisie het vyf verdagtes in hegtenis geneem in verband met gister se dramatiese rooftog by Atterbury Value Mart, in die ooste van Pretoria.
Die Wederopstanding van Japie Coetzee
Ek wil graag my GATVOL TOESPRAAK, geskep ‘n paar jaar gelede vir my drama “Die Wederopstanding van Japie Coetzee”, hierdie maand pos. Dit was by…
16 September 2011
Het jy geweet?
Die vorm die besluit lees soos volg in plaas van die besluit lui soos volg word as ʼn Anglisisme beskou en moet liefs vermy word.
16 September 2011
Vir wie is die evangelie van Jesus bedoel? Handelinge 15 beantwoord heirdie vraag. Petrus sê dat God nie onderskeid maak nie. “Hy (God) het ook…