Die Mededingingskommissie ondersoek klagtes oor beweerde prysvasstelling en sogenaamde roofdierpryse, teen Media24 en die Avusa-groep, berig RSG.
Lees meerAlles vir Donderdag 22 September 2011
Man in ernstige toestand na honde hom aanval
ʼn 57-jarige man is in ʼn ernstige toestand nadat hy Donderdagoggend deur drie honde aangeval is in Northdene buite Pinetown.
Die ANC se rekord van geweld teen boere
In ʼn artikel wat Vrydag, 16 September, in die ANC Today gepubliseer is, het Ayanda Dlodlo, sekretaris-generaal van Umkhonto we Sizwe-vereniging vir Militêre Veterane (MKMVA), regter Collin…
Taxibestuurder wat vrou sleep kry borg
Die taxibestuurder wat ʼn Johannesburgse advokaat na bewering omgery en meters ver gesleep het, is op borgtog van R5 000 vrygelaat.
Habana breek drieë-droogte en rekord, Bokke vermorsel Namibië
Die vleuel, Bryan Habana, het nie net sy drieë-droogte gebreek tydens die Springbokke se Groep D-wedstryd teen Namibië nie, maar ook die rekord vir die meeste drieë vir Suid-Afrika.
‘Lamont lewer goeie uitsprake’ – Malema
Daar is drie groepe kommentators wat die afgelope drie weke kommentaar gelewer het op die uitspraak van Regter Colin Lamont in die haatspraak-verhoor van Julius…
ANC se aansoek om verlof tot appél teen “Skiet die boer” slaag
Die ANC se aansoek om verlof tot appèl teen die “Skiet die boer” haatspraak beslissing, was suksesvol.
Hofmeyr vra die jawoord op CD-omslag
Die sanger Steve Hofmeyr het sy vriendin Janine van der Vyver die jawoord gevra tydens die verfilming van sy nuwe video vir liedjie ‘Kol op die maan’ in Clarens in die Oos-Vrystaat.
Eve en nié Winnie op voorblad van Playboy
Eve, van die bekende strokiesreeks Madam & Eve, sal op die voorblad van die Oktober-uitgawe van Playboy SA pryk.
22 September 2011
Woord:
Ambraal